EU help lande teen Brexit verliese

Die Europese Unie het aangekondig dat hy die lande wat die meeste skade en grootste finansiële verliese gehad het met die Verenigde Koninkryk se uittrede as lid, sal finansieel ondersteun word.

Ierland en Frankryk sal waarskynlik die grootste finansiële hulp kry aangesien die twee lande is wat die grootste ekonomiese skade gehad het.

Die Europese Unie regering het die week bekend gemaak dat hulle die groen lig gegee het vir $6.3 miljard van noodhulp aangewend sal word om die state te ondersteun vir hulle skade met Brexit.

Ierland sal €1.1 miljard en Frankryk €735 miljoen ontvang uit die noodfonds, wat die grootste bedrae is wat toegeken is aan lande, omdat hulle by verre die meeste skade opgedoen het.