Eskom krisis verhoog verder

Eskom het aangekondig dat hy oorskakel na Fase 4 beurtkrag vanaf vandag en dit sal voortgaan tot 5h00 Vrydag.

Daarmee het die krag onvoorsiener bewys gelewer dat hy nie meer in staat is om as die nasionale kragvoorsiener beskou te word nie, het sakelui gesê.

Ingeligte bronne sê dit is duidelik dat die ANC regering heeltemal uit pas is en geen poging aanwend om die enorme krisis die hoof te bied nie.

Lesers word aangeraai om betyds maatreëls in te stel wat sal bydrae tot die bestuur van hulle huishoudings.