Daily Archives: October 28, 2021

Wetsgehoorsame burger in spervuur

Die Suid-Afrikaanse regstelsel – waarskynlik een van die laaste staatsinstelling wat nog ’n mate van vertroue inboesem – is nou besig om wetsgehoorsame burgers in die steek te laat.Die arrestasie…

Lesers: Beurtkrag

Die instelling van beurtkrag het ʼn uiters negatiewe gevolg op die verskyning van Die Vryburger se nuuswaardige berigte. Anders as die groter dagblaaie, het Die vryburger ʼn uiters beperkte aantal…

SA Virus status

Op  Woensdag 27 Oktober was die status vir die 24 uur tydperk soos volg: Totale aantal mense getoets                  18.5 miljoen                                Totale aantal positiewe gevalle               2.9 miljoen   …

Uit my Kuierkombuis

My Ouma kon die lekkerste gemmerpoeding  maak.  Sy het wanneer ons daar gekuier het die dag,  vir elkeen se smaak wat nagereg betref, gesorg.  Daar was altyd jellie en roomys, …

Eskom kan so tariewe verhoog

Eskom het bekend gemaak dat die energie reguleerder, Nersa, voorgestel het dat veranderings in die metode van die kragvoorsiener se struktuur, kan beteken dat hy meer en groter tariewe kan…

Sal planne uitgevoer word?

Die premier van Gauteng, ene David Makhura sê sy regering van die provinsie het planne ontwikkel om ʼn nuwe “spog stad” in die Vaal Driehoek op te rig. Hy wil…

Kweekhuis gasse hoogste ooit

Die VSA het gewaarsku dat die wêreld is “totaal van die spoor af” in sy pogings om aard verwarming teen te staan. Dit volg nadat die nuus bekend geword het…

Lewensbrood

Josua 10 17   Toe aan Josua geboodskap en gesê is: Die vyf konings is gevind: hulle kruip weg in die spelonk by Makkéda — 18    het Josua gesê: Rol groot…

VSA: Hernude Russiese kuber aanvalle

Die kuberkrakers groep wat hulleself SolarWinds noem, en in Rusland woon, het die afgelope week nog meer Amerikaanse teikens aangeval wat in die rekenaar bedryf is. Die Amerikaanse rekenaar reus,…

Pole laat EU terugdeins

Die Europese Unie het Pole se Eerste Minister verkwalik omdat hy growwe terme gebruik het oor die EU se regulasie en wetgewing wat deur Pole verwerp is. Die Eerste Minister…

Pole versterk magte op grens

Die konserwatiewe regering van Pole het sy grens met die buurstaat Belarus versterk weens die aanhoudende pogings van onwettige immigrante wat oor die grens beweeg om na Europese Unie lidlande…

Turkye gekant teen Westerse diplomate

Die president van Turkye het die week verklaar dat minstens 10 diplomate uit verskillende lande “nie meer welkom is” in Turkye nie, omdat hulle steun verleen aan die burgerlike gemeenskapsleier….

Noodtoestand opgehef na vier jaar

Die Egiptiese regering van President Abdel Fattah el-Sissi het die noodtoestand wat in die land van krag is, na ʼn tydperk van vier jaar aangekondig dat dit nou opgehef word….

Texas handhaaf morele standaard

Die Amerikaanse deelstaat Texas is die jongste voorbeeld van state wat ʼn verbod plaas op transseksuele dogters om deel te neem aan vroulike sportgeleenthede by openbare skole. Sogenaamde kampvegters vir…