Daily Archives: October 27, 2021

Eskom krisis verhoog verder

Eskom het aangekondig dat hy oorskakel na Fase 4 beurtkrag vanaf vandag en dit sal voortgaan tot 5h00 Vrydag. Daarmee het die krag onvoorsiener bewys gelewer dat hy nie meer…

Nuwe komeet bring sy besoek

Die groot en baie bekende Halley komeet is nie net die een wat nog lank onthou sal word nie, maar is een van die grootstes wat nog deur die sonnestelsel…

Beitbrug grenspos in chaos

Die krisis by die Beitbrug grenspos tussen Suid-Afrika en sy noordelike buurstaat Zimbabwe kos die land miljoene Rand aan verliese. Alhoewel die onbekwame hantering van sake by die grenspos nou…

Die horlosie tik vir pandemie 4

Wetenskaplikes en geneeskundiges waarsku dat die horlosie ongehinderd bly tik tot die vierde pandemie aanbreek in Desember vanjaar. Dit is die berekenings wat gemaak word oor die volgende opswaai van…

Eskom waarsku – nog baie beurtkrag

Die Nasionale kragvoorsiener het gewaarsku dat beurtkrag nog lank by die Suid-Afrikaanse verbruikers sal wees en wys daarop dat dit met tussenposes van Fase 1 na Fase 2 sal wees,…

Dit is die gevolg van petrolprys

Dit word redelik algemeen aanvaar onder finansiële deskundiges en ekonome dat die stygende brandstof prys nie nou die plafon bereik het nie. Die huidige prys, en die styging wat vroeg…

Droogte gebreek in groot dele

Alhoewel dit nog te gou is om te verklaar dat die droogte finaal gebreek is in dele van die Wes-Kaap en die Oos-Kaap, het goeie reën die droogte geteisterde dele…

Lewensbrood

Josua 10 14   En daar was geen dag soos hierdie een, voor hom en ná hom, dat die Here na die stem van ‘n man geluister het nie; want die Here het vir Israel gestry….

Spanning laai op by Poolse grense

Toenemende spanning is aan die oplaai by die grense van Pole en die polisie van Duitsland het dosyne gewapende mans van nasionalistiese bewegings voorgekeer wat onwettige immigrante wat Duitsland wou…

Kanadese kuswag red vragskip bemanning

Die Kanadese kuswag het tot die redding gekom van 16 mense wat byna vasgekeer was op ʼn brandende vragskip wat giftige gasse vrystel. Die Stille Oseaan kuslyn van Kanada is…

Taiwan wil rol vervul in VN

Die regering van Taiwan wil ʼn groter rol binne die Verenigde Nasies se verskillende agentskappe vervul, waarvan die Wêreld Gesondheid Organisasie (WGO) een belangrike afdeling is. Sjina sê egter hy…

Vier Soedan ministers gearresteer

Die Soedannese militêre mag het minstens vier van die land se kabinet ministers in hegtenis geneem asook een van die burgerlikes van ʼn soewereine Raad. Die Soedan se pro-demokratiese party…

Noodlanding: Rook in passasier kompartement

Die Amerikaanse Lugredery moes ʼn paniekbevange passasier oortuig dat die veiligheid van sy passasiers altyd die hoogste prioriteit is toe daar onverwag rook in die passasiers kompartement voorgekom het. Die…

Biden die ongewildste president

Die Amerikaanse president, Joe Biden, gaan gebuk onder die wete dat hy die swakste gradering van alle Amerikaanse president gekry het, sedert die Tweede Wêreldoorlog. Waarnemers sê dit is waarskynlik…

Amnestie onttrek uit Hong Kong

Die menseregte groep, Amnestie Internasionaal, het aangekondig dat hy gaan onttrek uit Hong Kong as gevolg van die sogenaamde sekuriteit wette wat Beijing ingestel het. Die woordvoerder van Amnestie Internasionaal…