Daily Archives: October 26, 2021

Willoos en onbevoeg

Op die vooraand van die munisipale verkiesing in Suid-Afrika sou kiesers kon verwag dat die ANC dinamies optree en probleem areas besoek en oplossings kry, wat sekerlik sal bydrae tot…

Al die veterane kry borg

Die 53 sogenaamde veterane wat betrokke was by die mislukte gyselaars poging om drie ministers aan te hou en geld te eis, is op borg vrygelaat. Die oortreders is vrygelaat…

Geweld neem toe na pandemie afplat

Nadat die grendel maatreëls verlig is in Suid-Afrika met die verbetering wat ingetree het met die koronavirus infeksies, het die moorde en gewelddadigheid van die land weer hervat. Die Es-Kaap…

Vier broers steeds gesoek

Die Moti-broers wat ontvoer is in Noord-Transvaal, is nog steeds nie gevind nie, en die polisie kan weinig besonderhede verstrek terwyl die soektog duur. Die vier seuns, 6, 11, 13…

Die ANC president skram weg

Die ANC se President Cyril Ramaphosa het weggeskram van Soweto die afgelope week waar hy klaarblyklik beloftes gemaak het om die elektrisiteit probleem op te los. Die afgelope weke het…

Lewensbrood

Josua 10 12   Toe het Josua met die Here gespreek, op die dag dat die Here die Amoriete aan die kinders van Israel oorgegee het, en voor die oë van Israel gesê: Son, staan stil…

Storm ‘Aurore’ eis lewens

Die geweldige stormweer wat Aurore gedoop is en oor groot dele van Europa woed in die afgelope dae, het ook in Pole sy tol geëis met vier mense se lewens….

Chaos oor brand in buskruit fabriek

Chaos het losgebars toe ʼn brand ontstaan het in ʼn fabriek in Rusland waar hoogs ontvlambare buskruit vervaardig word. Die eerste inligting wat bekom is sê drie mense het omgekom…

Sjinese Evergrande tydelik gered

Die tweede grootste eiendom maatskappy, Evergrande, was reeds beskou as bankrot omdat groot bedrae geld nie vereffen word nie. Maar die Sjinese maatskappy het glo ʼn aansienlike bedrag afbetaal een…

Biden wil Taiwan verdedig

Die president van Amerika het waarskynlik probeer om die wêreld te beïndruk toe hy verklaar het dat Amerika sal intree en Taiwan verdedig indien Sjina die eiland militêr sou aanval….

Merkel op paslike wyse uit EU

Angela Merkel is met woorde van lof begroet toe sy die laaste keer saam met die lislande in die Europese Unie vergader het. Merkel is tydens die lofredes oor haar…

VN kanselleer hulp aan Ethiopië

Die verenigde Nasies se hulp aan die mense in die Tigray streek van Ethiopië is opgeskort nadat ʼn vliegtuig genoodsaak was om Mekelle te land. Die humanitêre situasie in die…

Sjina reageer skerp oor Biden opmerking

Die opmerking van president Joe Biden van Amerika dat sy land Taiwan sal verdedig teen Sjinese aanvalle op die eiland, het die kommunistiese Beijing se skerp reaksie ontlok. Sjina sê…