Daily Archives: October 14, 2021

SA Virus status; 13 Oktober

Op 13 Oktober was die status vir die 24 uur tydperk soos volg: Totale aantal mense getoets                  18 miljoen                                   Totale aantal positiewe gevalle               2.9 miljoen    Totale…

Uit my Kuierkombuis

Hoenderpastei bly altyd ‘n wenner.  Met ‘n skilferkors is natuurlik altyd eerste prys alhoewel dit baie ryk is,  maar ons gaan sommer die vinnige skud kors maak wat heerlik bros…

Koop nou aanlyn direk by boere

ʼn Nuwe metode om vars groente, vrugte en vleis te bekom, het moontlik geword deur ʼn aanlyn stelsel wat nou deur FarmDirect begin is. Verbruikers kan hulle plaasprodukte aanlyn bestel…

Groen energie kry hupstoot

Die Suid-Afrikaanse energie krisis gaan nog lank met die land se verbruikers van elektrisiteit wees, tensy groen energie ʼn groter bydrae lewer. In ʼn nuwe ooreenkoms om groen energie te…

Weerstand teen toekomstige alkohol verbanning

Die Nasionale Drankhandelaars het besluit om nie weer aan enige verbod op alkohol verkope wat in die toekoms aangekondig mag word, deel te neem nie. Enige verbod wat die regering…

Vier vasgetrek na skool besteel is

Vier mans is gearresteer omdat hulle na bewering 18 skootrekenaars asook ʼn projektor en kruideniersware ter waarde van sowat R800,000 van ʼn skool in Bloemfontein gesteel het. Die polisie in…

Lewensbrood

Josua 9 22   Toe laat Josua hulle roep en spreek met hulle en sê: Waarom het julle ons bedrieg deur te sê: Ons woon baie ver van julle af — terwyl…

Duitsland kry eerste digitale outo-trein

Deutsche Bahn en Siemens het gesamentlik gesorg dat die land se eerste digitale outomatiese trein op die spoor kon kry wat ook bestempel is as die “bloudruk” vir digitalisering wat…

Oekraine vra gas by EU

 Senior diplomate van die Europese Unie (EU) en die Oekraine het omvangryke gesprekke gevoer oor die toekoms rakende die omstandighede in die oostelike gebied van die Oekraine en hoe om…

Tunisië kry talle vroue as ministers

President Kais Saied van Tunisië het ʼn rekord aantal vroue ingesweer as lede van die land se regering en dit kom nadat hy nuwe uitvoerende mag verkry het terwyl die…

VSA en EU ontmoet Taliban

Die Taliban se lede het ʼn vergadering gehad met diplomate van Duitsland, en die Islamitiese fundamentaliste wat nou die regeerders van Afghanistan is, sê hulle wil ʼn “positiewe” verhouding met…

EU skenk duisende treinkaartjies

Persone in die ouderdom van 18 tot 20 jaar kan nou aansoek doen vir treinkaartjies wat gratis beskikbaar gestel word om regoor Europa te reis. Die nuwe inisiatief kom om…

Oostenryk se nuwe kanselier ingesweer

Die 52 jarige Alexander Schallenberg, wat tot nou die Oostenrykse Minister van Buitelandse Sake is die week ingehuldig as die nuwe kanselier. Hy neem die plek in van die 35…

Gaan Argentinië ook verander?

Javier Milei is blykbaar die vyfde persoon wat die gevestigde politieke stelsels wil omkeer nadat die Franse president Emanuel Macron en die grapjas van die Oekraine sonder ʼn politieke party…

Taliban regering nie belangrik nie

Die regering van Katar glo dat die erken van die Taliban as regeerders van Afghanistan nie ʼn prioriteit saak is nie, en dat die fokus eerder op die Taliban se…