Daily Archives: October 13, 2021

ANC entiteit in finansiële gemors

Die ANC entiteit, bekend as die Sanral pad agentskap, het sy jaar se finansiële stand bekend gemaak wat ondermeer aandui dat ʼn finansiele verlies van R14.5 miljard vir die boekjaar…

Eskom laat SA in donkerte

Die bewerings word gemaak dat die nasionale kragvoorsiener Eskom, nie geld het nie, ook nie behoorlik opgeleide mense wat instandhouding doen nie, en het ook nie diesel vir die bystand…

Bekendstelling: Paul Kruger 2025

Dit is met dankbare afwagting dat die sameroepers die volgende aan ons volksgenote bekend stel: “Paul Kruger 2025”, ʼn samewerkende aksie van volks-organisasies wie die Christelik-gereformeerde geloofsgrondslag en volksliefde van…

Vyf gesoek vir juwelier se dood

Die polisie is op soek na vyf verdagtes wat waarskynlik betrokke was by die moord op ʼn 55 jarige juwelier van Centurion wat doodgeskiet is. Die moordenaars het beplan om…

Verkiesingsdag vakansiedag

Te midde van die swak ekonomiese toestand waarin Suid-Afrika hom bevind, en die massiewe werkloosheid, het die paniekbevange ANC regering besluit om 1 November vanjaar as vakansiedag te verklaar. Die…

Lewensbrood

Josua 9 20   Dit sal ons aan hulle doen en hulle laat lewe, sodat daar nie toorn oor ons kom ter wille van die eed wat ons vir hulle gesweer het…

Wes-Kaap treine staan doodstil

Die Valsbaai seksie van die Metro-spoor diens in Kaapstad sal glo vir die res van die week gesluit bly weens die vandalisme wat groot skade teweeg gebring het. Woordvoerders van…

Oostenrykse Kanselier Kurz bedank

Skokgolwe het deur Oostenryk gespoel toe die konserwatiewe Kanselier Sebastian Kurz aangekondig het dat hy van voorneme is om sy bedanking in te dien as kanselier van Oostenryk. Hy het…

Taiwan sal nie buig voor Sjina

 In haar toespraak tydens die Nasionale Dag feesgeleentheid van Taiwan het die president, Tsai Ing-wen, ʼn beroep gedoen op Sjina om Taiwan se soewereiniteit te respekteer. Die opmerkings kom kort…

VSA egpaar smous kernwapen geheime

ʼn Amerikaanse ingenieur wat kennis het van kernkrag en kernwapens, en sy vrou word vervolg nadat hulle probeer het om geheime inligting oor kernkrag duikbote te  verkoop. Die FBI het…

Hongarye steun Poolse hof bevinding

Die konserwatiewe regering van Hongarye, het deur sy Eerste Minister, Viktor Orban, ʼn resolusie onderteken ter ondersteuning van die Poolse hof wat beslis het dat die Poolse Konstitusie voorrang in…

La Palma vulkaan spoeg rotse

Die Spaanse Nasionale Geologiese Instituut het bekendgemaak dat die La Palma eiland se vulkaan nou rotsblokke uitspoeg wat ernstige gevolge kan inhou vir die inwoners van die gebied. Volgens woordvoerders…

Tonne kokaïne van Bolivia onderskep

Die Paraguay polisie vermoed dat die tonne kokaïne is vir Israel bedoel maar sou deur Argentinië en België gestuur word om die spore t probeer doodvee. Benewens die smokkel van…

Tsjeggiese opposisie wen verkiesing

Die algemene verkiesing in die Tsjeggiese Republiek het ʼn verrassing opgelewer toe die twee grootste opposisiepartye gesamentlik die meerderheid stemme op hulle verenig het. Eerste Minister Andrej Babis  se party…