Daily Archives: October 12, 2021

BCVO moet gereed wees

Die aankondiging dat die ANC regering van voorneme is om die geskiedenis te herskryf en leerlinge van graad 10 tot graad 12 te verplig om die vak op skool te…

Nuwe skool leerplan vir 2024

Die Departement van Basiese Onderwys is besig met die skep van ʼn nuwe geskiedenis leerplan vir skole in Suid-Afrika wat glo in 2024 in werking sal kom. Omdat die geskiedenis…

Regering staar erge krisis in die gesig

Met die een terugslag na die ander wat Suid-Afrika tref weens buitengewone faktore soos die koronavirus pandemie, die Staatskaping en ontelbare aantal korrupsie gevalle , word voorsien dat miljoene mense…

Beurtkrag teister SA tot Donderdag

Eskom het aangekondig dat fase 2 beurtkrag weer ingestel word wat sal duur tot Donderdag 14 Oktober. Daar is glo weer herstelwerk nodig aan verskeie kragstasies en onderhoud werk moet…

Eise stroom in: Premier moet bedank

Met ʼn toenemende vlaag van eise dat die Oos-Kaapse premier moet bedank, word verwag dat omwentelinge in die provinsie verwag kan word met die komende munisipale verkiesing op hande. Oscar…

Die OB tree op teen Metro

Die uiters omstrede Openbare Beskermer (OB) het opdrag gegee dat die Bloemfontein Metro ʼn klaer R13,500 moet betaal weens onbehoorlike optrede teen die klaer. In 2018 het die Vrystaatse munisipaliteit…

Lewensbrood

Josua 9 18   Maar die kinders van Israel het hulle nie verslaan nie, omdat die owerstes van die vergadering vir hulle gesweer het by die Here, die God van Israel; die…

IMF data verander tot Sjina voordeel

Die Internasionale Monetêre Fonds (IMF) se besturende direkteur staar beskuldigings en moontlike vervolging in die gesig dat sy gedurende haar vorige pos by die Wêreldbank Sjina bevoordeel het. Sy word…

VSA gee Taiwannese troepe opleiding

Volgens die Verenigde State van Amerika is daar sowat 20 spesialiste strukture in Taiwan besig om opleiding te gee te midde van die stygende spanning en aggressie van Sjina. Alhoewel…

Nigeriese weermag red dosyne gyselaars

Swaar gewapende bendes en terroriste in die noordoostelike streek van Nigerië maak gereeld aanvalle op kleiner dorpe se skole en ander inrigtings om van die jonger dogters en vroue te…

EU reageer op Poolse hof bevinding

Kort nadat die Poolse hof uitspraak gelewer het waarin bevind is dat wette in Pole voorrang geniet bo die van die Europese Unie wanneer die welstand van Pole ter sprake…

Tata Groep neem Air Indië redery oor

Die motorvervaardiger Tata van Indië het die regering verlos uit sy jarelange gesukkel om die Indiese lugredery, Air Indië, winsgewend te maak. Die regering het ingestem om om 75% van…

VSA diplomate in gesprek met Taliban

Die afgelope naweek se gesprek tussen die VSA en die Taliban van Afghanistan is die eerste waar die twee lande se diplomate van aangesif tot aangesig met mekaar praat in…

Sjina wil greep op Taiwan verstewig

Die geskiedenis van volledige hereniging van die moederland Sjina met Taiwan moet vervul word, sê die kommunistiese president Xi Jinping om die hernude proses van sy greep op Taiwan te…