Daily Archives: October 11, 2021

Caledon se Veldblomme tuin

Wat eens ‘n pragtige veldblom tuin was om te besoek is tans besig om in verval te raak soos die res van ons land. Tydens ‘n besoek die afgelope week…

Britte kan stroom na SA

Die moontlikheid bestaan dat duisende Britse toeriste na Suid-Afrika kan stroom sodra die reis verbod na en van Suid-Afrika opgehef is. Nagenoeg 300,000 Britse paspoort houers mag dalk besluit om…

Regering het 55 nuwe projekte beplan

Die ANC regering het bekendgemaak dat hy glo 55 nuwe infrastruktuur projekte ter waarde van R595 miljard gaan ontwikkel om sowat 540,000 werksgeleenthede te skep. Die presidensie se hoof oor…

Kripto mark groei in SA

Die mark van kripto geldeenheid is besig om groter te word in Suid-Afrika en met verskeie nuwe eenhede op die markte beskikbaar, word die uitbreiding blykbaar nie gekeer nie. Die…

SA stel Inenting sertifikaat vry

Die Suid-Afrikaanse owerheid het aangekondig dat die amptelike vrystelling van sy digitale Covid-19 inenting sertifikaat gedurende verlede Vrydag, 8 Oktober. Die sertifikaat wat die gebruiklike strepies kode moet bevat, sal…

Motor rubriek – Volkswagen Tiguan 1,4 TFSI R-Line

Wanneer die ingenieurs van Volkswagen ‘n voertuig opgradeer, word dit deeglik gedoen. Die heel nuutste weergawe van die Tiguan is ‘n goeie voorbeeld daarvan en die bakwerk is gemonteer op…

Lewensbrood

Josua 9 16   Maar aan die einde van drie dae, nadat die verbond met hulle gesluit was, hoor die volk dat hulle in hul nabyheid en tussen hulle in woon….

VSA kern-duikboot bots in Suid Sjinese See

Die Amerikaanse Vloot het bevestig dat een van die kernkrag duikbote teen ʼn onbekende voorwerp gebots het in die Suid Sjinese See. Alhoewel geen lewensgevaarlike beserings van die bemanning opgedoen…

Musk verskuif sy Tesla motor aanleg

Die tegnoloog en miljardêr Elon Musk het aangekondig dat sy elektriese motorvoertuig vervaardigings aanleg gaan verskuif na Texas. Die Tesla motorvervaardiger se hoofkantoor wat in Silicon Valley, Kalifornië  is, sal…

Mussolini kleindogter wen verkiesing

Die regse Broers van Italië Party het daarin geslaag om een van hulle omstrede lede verkies te kry as raadslid van Rome, en haar sukses word toegeskryf aan die harde…

Duitse politici in gesprek vir koalisie

Dit is die eerste keer dat die drie politieke partye saam aan ʼn gesprek deelneem met die doel om ʼn koalisie regering saam te stel. Die party wat die grootste…

Peru premier en kabinet bedank

Die kontroversiële Eerste Minister, Guido Bellido, en sy kabinet het hulle eenparige bedanking ingedien by Peru se president, slegs twee maande nadat hulle die regering gevorm het. President Castillo het…

Noord-Korea in voedsel tekort

Die kommunistiese Noord-Korea se voedsel voorraad is steeds kritiek volgens deskundige ontleders en die Verenigde Nasies (VN) het kommer uitgespreek oor die toestand in die land. Alhoewel die owerheid van…

Poolse hof beslis teen EU

Die Konstitusionele Tribunaal van Pole het beslis dat die land se wette oorheers in Pole teenoor die Europese Unie se hof in Brussel. Die Poolse hof het in ag geneem…