Daily Archives: October 8, 2021

Ondersee kabel sal internet verbeter

Die nuwe ondersee internet kabel wat Afrika en Europa aan mekaar koppel gaan glo ʼn aansienlike vermindering in internet koste beteken. Wat egter nog meer verblydend is, is die feit…

Sasol beoog massiewe groen projek

Sasol, die energie reus van Suid-Afrika, het bekendgemaak dat hy ʼn eerste van die soort ooreenkoms met die Noord-Kaap regering aangaan om ʼn twee jaar studie te doen oor groen…

SA vaar nie goed nie

Suid-Afrika is een van slegs ʼn paar lande in die wêreld wat in die eerste maande van 2021 meer bankrotskappe van sakeondernemings gehad het as wat in 2020 die geval…

Is jou erfenis een van bou, breek of blameer

Ons dink baie maklik aan die twee uiterstes in kultuur en voortspruitende lewensbeskouing.             Sommige volke en individue uit daardie volke BOU.             Ander BREEK … verwoes, steel, of laat…

Britte steun SA lae koolstof projekte

Die Verenigde Koninkryk (VK) se afdeling Klimaat Finansiering Agentskap sê hy sal ondersteuning gee aan 13 verskillende lae-koolstof projekte in Suid-Afrika. Die steun sal help dat toegang tot finansiële bystand…

Malaria entstof toetse gedoen

Die farmaseutiese reus, GlaxoSmithKline se entstof is getoets en die Wêreld Gesondheid Organisasie (WGO) het die gebruik daarvan goedgekeur. Die entstof is in verskeie Afrika lande getoets, en lewer slegs…

Lewensbrood

Josua 9 13   En die wynsakke hier wat ons as nuwes volgemaak het — kyk maar, hulle is geskeur; en ons klere hier en ons skoene — hulle is verslyt…

Britte in gesprek met Taliban

Diplomate van die Verenigde Koninkryk (VK) het ʼn ontmoeting gehad met die Taliban regering van Afghanistan te midde van die militante groep wat beskuldig word van die teregstellings wat in…

VSA maak kernwapen voorraad bekend

In teenstelling met die vorige president, Donald Trump, se geheimhouding oor die kernwapen voorraad van Amerika, het die Joe Biden regering die voorraad bekendgemaak. Die Biden regering sê dit word…

Spanning tussen Sjina en Taiwan verhoog

Alhoewel die Sjinese president beweer het dat sy land die ooreenkoms met Tiwan sal eerbiedig, en die versekering oorgedra het aan die Amerikaanse president, word die militêre spanning met Taiwan…

Hong Kong bevestig sy Sjinese status

Die kommunisties gesinde Carrie Lam, leier van die Hong Kong raad, het hierdie week die stad se jaarverslag gelewer met die nuwe beleid daarby ingevleg. Dit is die laaste rede…

Facebook analis getuig in VSA

Die voormalige Facebook data analis het getuig voor die Amerikaanse Senaat na sy ʼn bom gelos het oor die tegniese reus se kennis en nalatigheid met betrekking tot die skadelike…

Duitse konserwatiewes dalk regeerders

Die konserwatiewe Christen Demokrate Unie (CDU) se leier, Armin Laschet, sê die party se politieke verskille met die Groen Party van Duitsland is nie “onoorkomelik nie”, maar die Groenes is…

Sjinese wil vrede met Taiwan hou

Die spanning tussen Sjina en Taiwan het byna breekpunt bereik nadat die Sjinese Lugmag byna 40 keer die Taiwannese lugruim geskend het met hulle vegvliegtuie. Intussen het die VSA sy…