Daily Archives: October 7, 2021

SA Suiwel kry hupstoot

Die suiwelbedryf van Suid-Afrika kry ʼn reuse hupstoot met die uitvoer van melk na Botswana, en het die moontlikheid van nog verdere uitvoer geleenthede. Die buurland het ʼn ooreenkoms aangegaan…

Britte wantrou SA virus status

Die Verenigde Koninkryk het weereens Suid-Afrika se versoek om verwyder te word van die Britse Rooilys, van die hand gewys. Suid-Afrika se toerismebedryf gaan gebuk onder die verbod van Engeland…

Uit my Kuierkombuis

Die afgelope naweek het ek ‘n glutenvrye koek gebak wat geurig en klam was.  Die geurige gedeelte is nogal ook belangrik,  want ek het al ‘n glutenvry koek geëet wat…

WhatsApp eersdaags opgegradeer

Die eienaars van Facebook het glo planne in werking waarmee die WhatsApp aansienlik verbeter sal word en gebruikers nuwe opsies bied. Die eerste moontlikheid waarmee tans gewerk word, is om…

Cosatu roep massa staking uit

Die vakbond Cosatu het ʼn oproep gedoen dat miljoene werkers in die land hierdie Donderdag tuis moet bly uit protes teen die regering se bevriesing van lone. Die vakbond vind…

Zuma sê mense moet ANC stem

Te midde van al die drama en beskuldigings wat oor en weer geslinger word tussen ANC lede, moedig Jacob Zuma sy ondersteuners aan om vir die ANC te gaan stem….

Lewensbrood

Josua 9 11   Daarom het ons oudstes en al die inwoners van ons land met ons gespreek en gesê: Neem padkos met julle saam vir die reis en trek hulle…

Skrikwekkende onthulling oor kindermolestering

ʼn Franse kommissie het sy verslag bekendgemaak van 70 jaar lange kindermolestering in die land se Katolieke kerk. Die kommissie het 36 maande gewerk aan die ondersoek en ondervang ook…

Opskorting van hofsaak teen Kataloniër verras

Die Italiaanse Hooggeregshof het die saak teen die Kataloniese volksman en separatiste leier, Carles Puigdemont vir ʼn onbepaalde tyd opgeskort. Puigdemont word deur die Spaanse regering gesoek weens sy onafhanklikheidsverklaring…

VSA-Sjinese handel weer in oorweging

Die Amerikaanse president, Joe Biden, se regering het hul sogenaamde strategie uiteengesit met betrekking tot hervatting van handel met Sjina. Deel van die beplande optrede is om gesprek te voer…

Georgië inwoners woedend oor arrestasie

Die woedende inwoners van die Oos-Europese staat Georgie het in massas by die land se parlement opgedaag uit protes teen die arrestasie van die voormalige president van die land. Die…

Britte stel EU voor ultimatum

Die Verenigde Koninkryk (VK) het die Europese Unie tien dae tyd gegee om te reageer op die versoek en eis oor die algemene kontrolepunt in die See van Ierland. Die…

Venezuela en Colombia heropen grens

Na maande wat die grens tussen Venezuela en Colombia gesluit was, blyk dit dat beide lande nou weer bereid is om die grensposte oop te stel. Venezuela het sy grens…

Klimaat laat koraalriwwe verdwyn

ʼn Studie wat deur die Global Coral Reef Monitoring Network gedoen is, toon dat koraalriwwe onder druk is weens die klimaatverandering wat ook die see beïnvloed, en daarmee die seelewe…