Daily Archives: October 6, 2021

Paardekraal Krugerfees – 8,9 en 10 Oktober 2021

Die lesers van Die Vryburger word herinner aan die Krugerfees te Paardekraal op 8,9 en 10 Oktober. Daar word reeds op Vrydag 8 Oktober bymekaar gekom in die kampterrein by…

Johannesburg minder Eskom afhanklik

Die Johannesburg stadsraad is in ernstige besprekings gewikkel om sekere gebiede van die stad se elektrisiteit van Eskom weg te vat, sê die nuut verkose burgemeester van die stad. Burgemeester…

ANC tree onwettig op teen Pretoria

Die Konstitusionele Hof (KonHof) het Maandag beslis dat die Gauteng Provinsiale regering se besluit om die Pretoria Metro onder administrasie te plaas, soos dit verlede jaar gedoen is, ongrondwetlik en…

Vyf mans swaar gestraf

Die Hooggeregshof van Johannesburg het vyf mans skuldig bevind vir rooftogte en pogings tot moord, asook vir die besit van ongelisensieerde vuurwapens.  Die misdadigers het in September ʼn rooftog uitgevoer…

Wuma-projek mis die teiken

Die nuwe inenting projek teen die koronavirus wat die naam “Wuma” gekry het van die ANC regering, het die mikpunt nie bereik wat gestel is om 500,000 inentings te doen…

Groot toename in misdaad verwag

Met die aankondiging dat Suid-Afrika van Vlak 2 na Vlak 1 oorskakel wat betref die koronavirus grendel tyd, verwag deskundiges en ervare polisiebeamptes dat misdaad in die volgende paar maande…

Lewensbrood

Josua 9 9   En hulle sê vir hom: U dienaars kom van ‘n baie ver land af, vanweë die Naam van die Here u God; want ons het die gerug van Hom gehoor, en…

Korea: Noord en Suid herstel “noodlyn”

Die Noord-Koreaanse regering het die noodlyn met Suid-Korea afgeskakel in Augustus weens die sterk verhouding van die Suide met die VSA op militêre gebied. Die Noord-Koreaanse leier het intussen voortgegaan…

Japan: Parlement kies nuwe premier

Na die bedankings van die Japanese Eerste Minister weens sy ongewildheid, is die voormalige Minister van Buitelandse Sake beskou as die opvolger, en is hy die afgelope naweek verkies. Die…

Italianers in verkiesingstryd gewikkel

Meer as 12 miljoen Italianers, wat sowat 20% van die bevolking is, het die stembusse genader in die algemene munisipale verkiesings van die land. Die nasionaliste, wat in Europa as…

Grens skending deur Sjina veroordeel

Die talle Sjinese vegvliegtuie wat die grens na Taiwan oortree het, is deur die Amerikaanse regering veroordeel en is kommer uitgespreek oor die gevaarlike spel waarmee die Sjinese besig is….

Vliegtuig bots teen hoë gebou

ʼn Vliegtuig met toeriste aan boord wat van Milaan lughawe in Italië opgestyg het, het in een van die voorstede teen ʼn hoë gebou vas gevlieg. Al die mense aan…

VSA: Pyplyn veroorsaak oliebesoedeling

ʼn Belangrike oliepyplyn in Suid-Kalifornië het veroorsaak dat die strandgebied gesluit moes word weens ʼn enorme olie lekkasie wat besoedeling tot gevolg het. Die besoedeling is sodanig dat die gewilde…

Georgië regering wen plaaslike verkiesing

Die Georgië Droom Party het die munisipale verkiesings oortuigend gewen, te midde van die arrestasie wat uitgevoer is op die voormalige president. Die Europese Verkiesings Monterder het egter gesê beskuldigings…