Daily Archives: October 5, 2021

Sosiale netwerk struikel

Facebook Inc, het wêreldwyd sy gebruikers in die steek gelaat en gister tot laataand onklaar gebly sodat niemand van die Network se dienste kon gebruikmaak nie. Die applikasies soos WhatsApp…

Polisie konfiskeer miljoene Rand se goed

Die polisie het beslag gelê op nagemaakte skoene van bekende make ter waarde van sowat R25 miljoen, maar geen arrestasies kon uitgevoer word nie. Die skoeisel word as Adidas, Nike,…

Die oplossing

Die verskyning van die gevreesde koronavirus met al sy variante het die ganse wêreld verander in iets wat ongekend is van alle tye. Die uiteindelike ontwikkeling van die immunisering entstof…

Vier dood tydens troue

Minstens vier mense het omgekom in Noord-Transvaal (Limpopo) toe ʼn muur omgeval het terwyl die troue geduur het. Sowat 11 mense het ernstige beserings opgedoen en sommige moes na die…

Pandemie laat Ster Kinekor struikel

Die vermaaklikheid wêreld word ook swaar getref deur die koronavirus pandemie en die grendel maatreëls wat dit tot gevolg gehad het in die afgelope 18 maande. Die sakereddingspraktyk van Ster…

Britte lok SA bestuurders

Die Suid-Afrikaanse vragmotor bestuurders is skielik in aanvraag by die Verenigde Koninkryk wat tans met ʼn brandstof krisis te kampe het. Met die Britte se uittrede uit die Europese Unie,…

Cyril ontken misbruik van inenting

President Cyril Ramaphosa het beskuldigings verwerp dat die ANC besig is om die inenting veldtog te misbruik vir die munisipale verkiesing. Bewerings en beskuldigings word gemaak dat die regerende ANC…

Virus: Antivirale Pil kan lewens red

Die Merck maatskappy sê in ʼn verklaring dat toetse bewys het sy antivirale pil kan ʼn groot vermindering bring van pasiënte met koronavirus infeksie wat na hospitale moet gaan, en…

Lewensbrood

Josua 9 6   So het hulle dan na Josua gegaan in die laer van Gilgal en aan hom en die manne van Israel gesê: Ons kom van ‘n ver land af;…

Georgië arresteer voormalige president

Die Oos-Europese staat Georgië het sy voormalige president, Mikheil Saakashvili gearresteer kort na sy terugkeer uit die Oekraine. Die voormalige president, wat steeds ʼn groot aanhang het, het sy ondersteuners…

Vlugtende sokkerspelers soek tuiste

Vroue van die Afghanistan sokkerspan is so keelvol vir die remmende Taliban regering wat deurlopend diskrimineer teen vroue en hulle regte verbied, dat hulle nou buite die land vir ʼn…

Biden in erge verleentheid

Die Amerikaanse president, Joe Biden, het die ongewone stap geneem en die Amerikaanse Kongres bygewoon in ʼn poging om die verdeeldheid in die Demokratiese Party oor sy onrealistiese plan te…

VN waarsku Ethiopië oor skorsings

Die Sekretaris-Generaal van die Verenigde Nasies, Anton Guterres het die Ethiopiese regering, en die Eerste Minister, gewaarsku dat die internasionale organisasie nie die land se besluit om mense van die…

Skietery in Belarus dood KGB agent

Die diktator, President Lukashenko, beweer dat honderde mense gearresteer is in Belarus, maar menseregte groepe sê hulle is slegs bewus van 100 mense wat in aanhouding is. Die arrestasies is…

Sjinese vliegtuie oortree grens met Taiwan

Die Ministerie van Verdediging in Taiwan sê ʼn aantal vegvliegtuie van Sjina het herhaaldelik die grens oorgesteek na hulle land, en het beraam dat minstens 25 vegvliegtuie van Sjina se…