Daily Archives: October 4, 2021

Aarto bestuur reëls in werking

Die Padverkeer Agentskap sê daar word vordering gemaak met die nasionale uitrol van die nuwe Administratiewe stelsel van die Pad Verkeer Operasie bekend as Aarto. Fase 1 is glo goed…

Binnelandse Sake se groot veranderings

Die Departement van Binnelandse Sake beplan groot veranderings waarvan verskeie as ʼn “eerste vir Suid-Afrika” sal wees. Die belangrikste hiervan is die “selfhelp” stelsel wat beoog word met sogenaamde afhaal…

Waarskuwings teen minimum lone

Die ANC se plan om ʼn minimum loon stelsel inwerking te stel gedurende 2022 hou wesentlike gevare in vir die land wat reeds sukkel om ekonomies te groei. Die Vrye…

Werklose permit nodig sê TLU SA

 TLU SA stel voor dat die regering ‘n permit vir werklose persone oorweeg wat hulle van die bepalings van die Nasionale Minimumloonwet kwytskeld. Persone met so ‘n permit kan dan…

Lewensbrood

Josua 9 3   Maar toe die inwoners van Gíbeon hoor wat Josua met Jérigo en met Ai gedoen het, 4  het hulle ook met lis gehandel: hulle het gegaan en hulle as…

Motor rubriek – Haval Jolion 1,5T

Die Jolion is die nuutste toevoeging tot die Haval reeks en van voor beskou, lyk dit heel indrukwekkend. Op die sierrooster is daar gebruik gemaak van ‘n groot hoeveelheid chroomafwerking…

Serwiërs en Kosovo bereik ooreenkoms

Die spanning tussen die Serwiërs en Kosovo is ietwat verlig nadat die twee volke ʼn ooreenkoms kon bereik om hulle weermag soldate aan beide kante van die grens terug te…

Rekenaar skyfies: – tekort knel voertuigvervaardiger

Die Duitse fabriek van die Opel motorvoertuig vervaardiger het gesê hy is verplig om sy aanleg in Eisenach, Duitsland, te sluit vir ʼn onbepaalde tydperk tot die rekenaar skyfies (chips)…

Noord-Korea toets anti-vliegtuig missiel

Die kommunistiese Noord-Korea beweer dat hy sowat ʼn week gelede ʼn suksesvolle hipersoniese missiel toetse uitgevoer het, en het nou aangekondig dat hy ook sukses gehad het met die toets…

VSA Energie onafhanklikheid gekelder

President Joe Biden se “oorlog teen olie en brandstof” is besig om die energie onafhanklikheid wat tydens die Trump regering bereik is, weer te vernietig. Die Biden regering is klaarblyklik…

Hong Kong verban kort rokke

Die kommunistiese owerheid van Hong Kong het nuwe regulasies uitgevaardig wat bepaal dat vroue nie meer toegelaat sal word om kort rokke of kort broeke in die openbaar te dra…

Polisie herstel Ecuador tronk chaos

Die polisie van Ecuador moes ingryp om die gewelddadige wanorde in ʼn tronk te beëindig, maar die is voorafgegaan met groot lewensverlies en ure se harde werk. Gevegte het losgebars…

Vorige Franse president kry tronkstraf

Die voormalige Franse president, Nicolas Sarkozy, is deur ʼn Franse hof skuldig bevind aan onwettige verkiesingsveldtog finansiering. Die hofuitspraak het ook bevat dat Sarkozy massiewe bedrae oor spandeer het in…

VSA: Biden kry teenstand van sy party

Speaker Pelosi Die linkse Demokratiese Party van President Joe Biden is erg verdeeld in die Amerikaanse Huis van Verteenwoordigers oor die president se $1.2 triljoen projek om infrastruktuur te verbeter….