Daily Archives: October 1, 2021

SA Virus status; 30 September

Met die aankondiging van die regering dat Suid-Afrika nou na Vlak 1 oorgegaan het, bestaan die gevaar dat mense die gewone voorsorgmaatreëls verwaarloos. Die huidige situasie beteken nie dat die…

Werkloosheid gaan nog toeneem

Om werk te kry, gaan in die komende maande nog moeiliker word, waarsku ekonome nadat dit bekend geword het dat die werkloosheid met sowat 85,000 poste toegeneem het in die…

Noodsaaklike partisie as plaaslike regerings alternatief?

Die verkiesingskoors is in onlangse weke tot nuwe hoogtes aangeblaas – Eendersyds weens die normale siklus van lieg-beloftes, waar elke politieke party die ander probeer voorbly met onhaalbare beloftes –…

Die vorige minister het gelieg

Die nuwe Minister van Gesondheid, Joe Phaahla, het die nedia ingelig oor die Spesiale Ondersoek Eenheid se verslag rakende Digital Vibes se gekonkel en die voormalige Minister van Gesondheid se…

Nog feite oor Nkandla bedrog

In die nuutste verslag kom dit na vore dat die sogenaamde sekuriteit opgradering van Jacob Zuma se Nkandla woning tydens sy presidentskap, daar nog inligting is wat minder bekend is….

Swaar straf vir poskantoor dief

ʼn Man van die Oos-Kaap wat die poskantoor twee jaar gelede wou beroof is ʼn ongekende swaar straf opgelê in die Hooggeregshof van Grahamstad. Die 38 jarige Sinethemba Zungula is…

Noord-Korea maak nuwe aanspraak

Kort nadat die Amerikaanse Pentagon aangekondig het dat die land sy hipersoniese missiel suksesvol getoets het, en dat die wapen teen meer as 5 keer die snelheid van klank deur…

Lewensbrood

Josua 9 1   EN toe al die konings wat wes van die Jordaan woon op die Gebergte en in die Laeveld en aan die hele kus van die Groot See na die…

Lego speelgoed winste hemelhoog

Die wêreldbekende Lego maatskappy het die afgelope jaar enorme winste gerealiseer as ikoniese speelgoed vervaardiger wat meer as dubbel sy normale winste gerealiseer het vir die eerste helfte van 2021….

EU help lande teen Brexit verliese

Die Europese Unie het aangekondig dat hy die lande wat die meeste skade en grootste finansiële verliese gehad het met die Verenigde Koninkryk se uittrede as lid, sal finansieel ondersteun…

Bosnië eis eie Serwiese weermag

Die ingewikkelde samestelling van mag in Bosnië word bevestig met die Serwiese lid van die presidensie, Milorad Dodik, wat nou uitgewys het dat daar planne is vir ʼn weermag wat…

Japan mik na nuwe premier

Die regerende party in Japan se parlementslede moet stem vir ʼn opvolger van die huidige Eerste Minister, Yoshihide Suga, wie uittree weens die stygende ontevredenheid oor sy vermoëns. Die grootste…

Rusland begin nuwe aanslag teen Navalny

Die Russiese owerheid, aangevuur deur die regeringsmagte, het met nuwe ondersoeke begin teen Alexei Navalny nadat sy alliansies verban is. Die optrede kom kort voor die Russiese verkiesing ten einde…

La Palma; Vulkaan lawa wek nuwe kommer

Die vulkaniese uitbarsting op die Spaanse eiland La Palma het so vererger dat mense beveel is om in hulle huise te bly met geslote vensters en deure om die giftige…