SA Virus status

Die onderstaande gegewens is vir die tydperk 8 September, en toon die getalle aan vir die 24 uur tydperk.

Totale aantal mense getoets        16,9 miljoen

Totale aantal positiewe gevalle     2,8 miljoen

Totale aantal reeds herstel           2,6 miljoen

Totale aantal sterftes                   84,152

Aantal nuwe infeksies                  7,338

Aantal aktiewe infeksie gevalle     134,235                            

Aantal sterftes                             253

Herstel koers                               92,3%

Alhoewel daar ʼn geleidelike daling is in die nuwe infeksies wat vir die 24 uur tyd aangedui word, en die herstel koers redelik goed is, bestaan daar steeds kommer dat die vierde pandemie Suid-Afrika in Oktober kan tref.