Man wat Reagan wou vermoor, vrygelaat

Die man wat probeer het om die gewilde Amerikaanse president, Ronald Reagan, wou vermoor, is pas vrygelaat uit die gevangenis.

John Hinckley sal nie ingeperk wees nie en mag vrylik beweeg sonder enige voorwaardes. Hy is ook toegelaat om die internet vrylik te gebruik sonder enige beperkings.

Hinckley het probeer om die Republikein, president Ronald Reagan, te vermoor in 1981, maar sy poging was ʼn mislukking.

 Hy was 25 jaar oud toe hy die misdaad wou pleeg, en 40 jaar later het die VSA Distrik Hof beslis dat hy nie meer ʼn bedreiging is vir die publiek nie.

 Die regter het in sy uitspraak gesê Hickley was met sy 40 jaar in die trunk, nooit een vir aggressie of geweld nie, en met sy verswakte geestestoestand is hy vir niemand ʼn bedreiging nie.