Lewensbrood

Josua 8

7   Dan moet julle uit die hinderlaag opstaan en die stad inneem; want die Here julle God sal dit in julle hand gee.

8   En as julle die stad verower het, moet julle die stad aan die brand steek, na die woord van die Here moet julle handel; kyk, ek gee julle bevel.