Japan: Nog een kandidaat vir premierskap

Die voormalige Minister van Binnelandse Sake, Sanae Takaichi, het aangekondig dat sy ook aspireer vir die amp as partyleier, en noodwendig as Eerste Minister van Japan.

Die verkiesing wat op 29 September  gehou word, het egter die potensiaal om ʼn noemenswaardige verrassings op te gelewer.

Sy het die steun van die voormalige premier Abe, wat beslis ʼn invloed sal uitoefen op die stemgeregtigdes van die regerende party.

Sy kom te staan teen die Minister van Administrasie en ʼn lis van die Huis van Verteenwoordigers.

Kenners wys daarop dat die drie kandidate sterk opweeg teen mekaar, en indien die dame verkies sou word, sal dit Japan se eerste vroulike Eerste Minister wees.