Hoera vir Afrika

Vyf jaar nadat Suid-Afrika sy hoë-spoed veselglas internet skakeling gekry het, is die Angola Internet Tegnologie as deel van die Paratus Groep, gevorder tot aankondigings dat sy hoë-spoed veselglas optiese skakel van Angola gekoppel gaan word aan die eerste punt in die Demokratiese Republiek Kongo (DRK).

Die koppeling wat strek oor meer as 600 kilometer tussen Luanda en Noqui, sal die kapasiteit van op tot 200 GGB per sekonde lewer.

Dit sal ook voorsiening maak vir internet dienste aan munisipaliteite  langs die roete soos wat die kabels gelê is.

Minstens vyf munisipaliteite sal baat by die veselglas kabel wat langs hulle verby strek tot by sy eindbestemming.

Die woordvoerder van Angola sê dit is die eerste van vele veselglas verbindings wat nog in die jare wat kom, gelê sal word.