Daily Archives: September 29, 2021

Beurtkrag kom vir selfone

Dit lyk of dit veral sakeondernemings is wat bekommerd moet raak oor die nuwe bedreiging wat die selfoon gebruikers kan raak as die bandwydte ingekort word vir die wat verbind…

Inkomstediens kap vervoer maatskappy

ʼn Onlangse hofsaak wat deur die Suid-Afrikaanse Inkomstediens begin het teen die Verbena Freight & Logistics Management,  het klaarblyyklik gunstig verloop vir die Inkomstediens. Die hofgeding in die Hooggeregshof van…

Opgeleide werkers vlug uit SA

Dit is nie net die privaat sektor wat sy goed opgeleide werkers verloor wat na die buiteland vlug nie, maar selfs die Suid-Afrikaanse Tesourie ondervind dieselfde probleem. Die Tesourie het…

Grendel maatreëls binnekort Vlak 1

Suid-Afrika kan verwag om binnekort verdere verligting te kry met die maatreëls teen inperking weens die koronavirus pandemie. Die Nasionale Instituut van Oordraagbare Siektes sê in ʼn verklaring dat infeksie…

Eskom waarsku krag verbruikers

Die Nasionale kragvoorsiener het ʼn ernstige waarskuwing uitgereik teen krag verbruikers om nie sy personeel te verbied om die perseel te betree om krag lesings te neem nie. Eskom word…

Lewensbrood

Josua 8 32   En daar het hy ‘n afskrif van die wet van Moses op die klippe geskrywe, wat hy geskrywe het voor die oë van die kinders van Israel, 33  …

Britse vulstasies sonder brandstof

Duisende brandstof vulstasies in Brittanje sit sonder brandstof nadat aangekondig is dat die aflewering van brandstof vertraag word weens ʼn erge tekort aan vragmotor bestuurders. Met die aankondiging het motoriste…

Afghanistan chaos: Rusland blameer VSA

Tydens die eerste sitting van die Verenigde Nasies se Algemene Vergadering wat in September hervat is, het Rusland se Minister van Buitelandse Sake, Sergei Lavrov, uitgevaar teen Frankryk en die…

VSA passasierstrein ontspoor, talle dood

Die Amerikaanse owerheid sê dat verskeie mense omgekom het toe ʼn passasierstrein in die deelstaat Montana ontspoor het. Die totale aan sterftes kon nie dadelik vasgestel word nie, maar die…

Ysland herskryf sy politieke geskiedenis

Ysland het die eerste Europese land geword waar ʼn vrou as leier, meer as die helfte van die parlementslede agter haar intrek. Sy het daarin geslaag om die regerende koalisie…

Honderd Tunisiërs bedank as parlementslede

Meer as 100 lede van die Islamitiese Ennahda beweging het besluit om te bedank uit frustrasie met hulle party se leier in Tunisië. Intussen het internasionale menseregte groepe hewige kritiek…

Duitse Christen Demokrate verloor verkiesing

Die gematigde Sosialis Demokratiese part (SDP) van Olaf Scholz het die verkiesing gewen, en die konserwatiewe Christen Demokrate Unie (CDU) het sy swakste vertoning in dekades gelewer . Die SDP…

Kataloniese volksman terug na Spanje

Alhoewel Spanje nog steeds onsuksesvol is om die Kataloniese volksleier Carles Puigdemont uitgelewer te kry, het sy inhegtenisneming die sake verander. Die separatis Puigdemont is in Italië gearresteer, maar enkele…