Daily Archives: September 27, 2021

Staatsamptenare kry top vergoeding

Daar is sowat 1,29 miljoen werknemers in die nasionale en provinsiale regerings van Suid-Afrika wat nagenoeg R567 miljard vergoeding gekry het in die finansiële boekjaar van 2019. Die inligting is…

SA gaan al verder agteruit

Suid-Afrika gaan al verder agteruit en die grootste probleem vir die algemene inwoners is die feit dat munisipale dienste nie gelewer word met die belastings wat inwoners betaal nie. Slegs…

Toergids gedood deur olifant

ʼn Toergids van sowat 50 jarige ouderdom, is dood nadat hy deur ʼn verwoede olifant aangeval is terwyl hy besoekers begelei het in ʼn natuur reservaat. Die voorval het by…

Die geheime van Digital Vibes onopgelos

Digital Vibes is die maatskappy waarvan die eienaars Tahera Mather, glo ʼn skakeling het met die voormalige Minister van Gesondheid, ene Zweli Mkhize. Mather is glo ʼn deler in die…

Waar is Jacob nou?

Die Jacob Zuma Stigting het belangstellendes in die duister gehou oor die voormalige ANC president se bewegings nadat hy die hospitaal verlaat het. Die naweek is berig dat Zuma die…

Lewensbrood

Josua 8 27   Net die vee en die buit van daardie stad het die Israeliete vir hulle buitgemaak, volgens die woord van die Here wat Hy Josua beveel het. 28   Toe het Josua…

Motor rubriek – Citroen C3 1,2T Shine AT

Gedurende 2020 is daar berig oor die C3 en sedertdien het dit van krag tot krag gegaan en dit laat dit deeglik geld in die B-segment van die motorwêreld waar…

Miljoene sterf van lugbesoedeling

Die Verenigde Nasies se gesondheid afdeling, bekend as die Wêreld Gesondheid Organisasie (WGO) het ondersoek ingestel en daaruit vasgestel dat rook en ongesond eet minder skadelik is as die geweldige…

Frankryk herstel VSA diplomatieke band

President Emmanuel Macron van Frankryk en Joe Biden van Amerika het voorkom dat die diplomatieke storm oor die duikboot transaksie die twee lande se jarelange verhouding versuur. Die transaksie wat…

Die Taliban word in eie munt betaal

Die Taliban van Afghanistan word nou skynbaar in eie munt terugbetaal deur die Islamitiese Staat (IS) terroriste groep wat die nuwe regering se soldate aangeval het en reeds enkele gevegte…

Litaue waarsku teen Sjinese fone

Die veiligheids agentskap van Litaue het waarskuwings uitgereik en sê fone wat in Sjina vervaardig word soos die Huawei en die Xiaomi is toerusting wat ʼn risiko het wat nie…

Duitsland bly ferm teenoor Taliban

Die Taliban se pogings om internasionale erkenning te kry as regeerders van Afghanistan, was tot hede onsuksesvol, veral met Duitsland wat ʼn lys van voorvereistes opgestel het waaraan die nuwe…

Mianmar: Duisende vlug vir militêre regime

Die gevegte tussen die onwettige regering van Mianmar se militêre magte en die burgerlikes wat pro-demokrasie is, het veroorsaak dat derduisende mense genoodsaak was om te vlug. Nagenoeg 10,000 inwoners…

Vulkaan veroorsaak lawa riviere

Die Spaanse eiland La Palma wat deel is van die Kanariese Eilande is steeds ʼn gevaarsone vir mense nadat die vulkaniese uitbarsting sewe dae gelede begin het om lawa uit…