Daily Archives: September 24, 2021

Transnet verloor miljoene Rand

Die Transnet olie vervoer wat met ʼn pyplyn netwerk verrig word, word beskou as die mees suksesvolste metode om die massa volumes te versend. Die afgelope week het dit egter…

Spesiale perspektief: Erfenis

Wanneer ons na ons volks-erfenis kyk, is daar baie om oor mismoedig te voel. In die woorde van president Kruger: “veel van wat opgebou was, is nou verwoes”. Tog spreek…

Uit my Kuierkombuis

Ek sorg altyd dat  daar een of meer pakkies pasta in my koskas is omdat dit vir soveel geregte gebruik kan word.  Wikipedia het die volgende as agtergrond oor pasta…

ANC se gejaag na mag

Die ANC se werklike kleure word weereens vertoon met sy gejaag na die behou van politieke mag, ongeag wat van sy personeel gaan word. Dit is die mening van ʼn…

ANC verloor stryd teen korrupsie

Die Ontleders wat fokus op die korrupsie in Suid-Afrika sê die korrupsie het in die afgelope eerste helfte van 2021 ongehinderd voortgeduur. Die Korrupsie Waghond wys daarop dat tot hede…

TV Lisensie: Dalk nuwe aanslag

Die SAUK wil die betaal van TV lisensies so doen dat dit wel betaal word. Tans betaal baie min TV eienaars hulle lisensiegeld, en dit kan moontlik verander. Die uitsaaier…

Eskom: Soweto se nuwe plan

Die inwoners van Soweto druk glo om ʼn maandelikse tarief vir Eskom elektrisiteit te kry sonder dat meters gebruik word. Die woordvoerder sê die inwoners sal R200 per maand vir…

Prysstygings klap die verbruikers

 In die afgelope 12 maande het verbruikers goedere se pryse bly styg, en met die brandstof wat duurder geword het sedert Augustus 2020, is alles wat in die kruidenierswinkel is,…

Lewensbrood

Josua 8 24   En nadat Israel al die inwoners van Ai in die veld, in die woestyn waar hulle hul agtervolg het, geheel en al van kant gemaak het, en…

Duitse verkiesing lok belangstelling

Die gematigde linkse Sosialiste Demokrate Party van Olaf Scholz is blykbaar in groot dele van die land, op die voorpunt volgens menings van die afgelope week. Met die verkiesing wat…

VN: Wêreldleiers moet wakker word

Tydens die eerste dag van sittings in die Verenigde Nasies se Algemene Vergadering, het Klimaatverandering die hooftema gebly, maar die 76ste sessie het ook verteenwoordigers laat praat oor die gevare…

Pole weier om voor EU te swig

Die Europese Unie se Hof vir Geregtigheid het Pole beboet met €500,000 per dag solank as die land se steenkoolmyn op die grens met die Tsjeggiese Republiek voortgaan met ontginning….

Aardbewing skud Australiese stad

ʼn Aardbewing wat 6.0 op die Richterskaal geregistreer het, was die rede dat die Australiese stad Melbourne se inwoners paniekbevange in strate saamgedrom het. Die skudding is deur die owerheid…

Biden vra samewerking oor klimaat

Die president van Amerika, Joe Biden, het ʼn beroep gedoen op moondhede tot groter samewerking op die gebied van klimaat verandering, wêreld konflik en die koronavirus pandemie. Biden sê die…