Daily Archives: September 23, 2021

PAARDEKRAAL KRUGERFEES

Vanjaar se Paardekraal Krugerfees vind plaas gedurende die naweek van 8, 9 en 10 Oktober 2021. Soos in die verlede beloof dit om ‘n besonderse geleentheid te wees en volksgenote…

Poskantoor sonder mediese skema?

Mediese dienste vir werknemers van die Suid-Afrikaanse Poskantoor kan opgeskort word, tensy die sukkelende entiteit met nuwe werkbare planne na vore kom. Die Poskantoor se pensioenskema is ook op twyfelagtige…

Mense sukkel om te betaal

Die jongste bevindinge van die navorsingswerk deur TransUnion toon glo dat die plunderaars en diewe wat miljoene Rand se skade veroorsaak het as sogenaamde “burgerlikes in onrus”, tesame met die…

Kieser registrasie toe mislukking

Terwyl die sogenaamde Onafhanklike Verkiesingskommissie (OVK) homself op die skouer geklop het oor die reuse sukses van sy registrasie tydperk, het nuwe feite aan die lig gekom wat die teendeel…

Zuma verhoor gaan voort

Jacob Zuma se verhoor oor beweerde korrupsie sal voortgaan in die Pietermaritzburg Hooggeregshof, terwyl hy as beskuldigde afwesig is. Terwyl die beweerde misdadiger op mediese parool uit die tronk vrygelaat…

Nuusflitse

Gauteng Die provinsie se polisie het glo die afgelope naweek meer as 900 verdagtes aangekeer vir verskillende oortredings. Leiers Hewige debatte word glo gevoer oor wie die grootste korrupsie skandaal…

Die R500 miljoen wat verdwyn het

Die maatskappy “Red Roses Africa (Pty) Ltd” wat voorsiener was van persoonlike beskerming toerusting teen die formidabele bedrag van R515 miljoen, is nog nie vasgetrek en nog nie behoorlik ondersoek…

Lewensbrood

Josua 8 22   Daarop trek dié uit die stad hulle tegemoet, sodat hulle tussen Israel in geraak het, ‘n deel duskant en ‘n deel anderkant; en hulle het hul verslaan totdat…

Pole in opstand teen Belarus

Die regering van Pole beskuldig Belarus van “georganiseerde storm” van sy grens nadat vier mense, klaarblyklik vlugtelinge, dood gevind is. Pole het besluit om sy grens met Belarus verder te…

EU lê swaar boete op teen Pole

Die Europese Unie se Hof vir Geregtigheid het Pole beveel om daagliks die boete van €500,000 te betaal solank as wat die Turow steenkoolmyn in bedryf bly. Die Tsjeggiese Republiek…

BioNTech entstof veilig vir kinders

Die grootste aantal Westerse lande het nog nie begin om jong kinders te immuniseer teen die koronavirus nie, en die farmaseutiese maatskappy BioNTech en Pfizer sê dat hulle gesamentlike entstof…

Duikboot transaksie: Frankryk soek EU steun

Twee dae nadat Frankryk gevra het dat die Europese Unie se lidlande hom moet steun, het die hoof van die EU bevestig dat hy sy steun aan Frankryk toesê met…

Vulkaniese uitbarsting na dekades

Die Spaanse Kanariese Eilande was vir meer as 50 jaar sonder enige bedreiging van die vulkaan wat nou tot ʼn verwoede uitbarsting gekom het. Die Kanariese Eiland, La Palma, het…

Kanadese Liberales wen verkiesing

Kort nadat die stembusse gesluit het in Kanada, het dit duidelik geword dat die regerende party weer die meerderheid stemme getrek het om die volgende termyn te regeer. Die regerende…

Soedan: Staatsgreep poging misluk

Minstens 40 militêre offisiere is volgens die regering van Soedan, gearresteer na ʼn poging om die regering omver te werp, misluk het. Die land is in onrus gedompel, en die…