Daily Archives: September 22, 2021

Revolusionêre skool: stelsel wek belangstelling

Die Universiteit van Kaapstad het begin met ʼn revolusionêre aanlyn Hoërskool wat leerlinge, ouers en onderwysers gaande gemaak het. Die Universiteit se woordvoerder sê die konsep het alle verwagtinge oortref,…

Zuma maak volgende skuif

Die terugslae in talle hofsale van Suid-Afrika, het die voormalige ANC president, Jacob Zuma, laat besluit om na sy groot nederlaag in die Konstitusionele hof, hy hom nou gaan wend…

SA verloor vertroue in regeerders

Die kiesers van Suid-Afrika het hul vertroue in die ANC regering verloor, en in talle gevalle hulle vertroue in die politieke gebeure in die land verloor. Menige is beswaard oor…

Verkiesing registrasie: Min belangstelling

Die poging van die Onafhanklike Verkiesingskommissie om die registrasie van kiesers te heropen, het die afgelope naweek maar min aftrek gekry in die meeste streke. Talle registrasie lokale kon ook…

Derde pandemie eindig, vierde…?

Suid-Afrika se derde pandemie van die koronavirus is aan die verdwyn en mag dalk binne die volgende tien dae deur die regering as verby te verklaar. Alhoewel die aangemelde nuwe…

Lewensbrood

Josua 8 20   Toe die manne van Ai agter hulle omkyk, sien hulle hoe die rook van die stad na die hemel optrek; maar hulle het geen kans gehad om…

SpaceX sending veilig terug op aarde

Die vier amateur ruimtevaarders wat in Elon Musk se SpaceX om die aarde gewentel het, is veilig terug op vaste grond uit die ruimte. Die vier ruimtevaarders het as gewone…

Noord-Korea waarsku Westerse lande

Die kommunistiese regering van Noord-Korea het gewaarsku dat enige optrede van die Westerse alliansie wat sy veiligheid mag bedreig, sal meebring dat hy die nodige stappe sal neem. Die Alliansie…

VSA neem Haiti immigrante terug

Die duisende onwettige immigrante wat onder die brug in die nabyheid van Texas saamgedrom het in ʼn poging om na die VSA oor te beweeg, word nou klaarblyklik per vliegtuig…

Afghaanse vroue verset teen Taliban

Terwyl vroulike werknemers in die hoofstad Kaboel aangesê is om tuis te bly, het baie besluit om dit nie te gehoorsaam nie, en met ʼn protes aksie teen die inperkings…

Sjinese ekonomie nie rooskleurig

Minstens ses van die reuse eiendoms maatskappy Evergrande se uitvoerende hoofde het ingekoop in die belegging op ʼn tyd toe die maatskappy finansieel in die moeilikheid gekom het. Dit is…

Vulkaan laat inwoners met paniek

Minstens 10,000 mense moes uit hulle huise en woongebiede vlug op aandrang van die owerheid, toe die naby gelee vulkaan gevaarlike rook en as wolke die lug ingeblaas het in…

Russiese verkiesing sonder verrassings

Te midde van die klagtes dat daar in sekere gebiede geweld uitgebreek het in Rusland tydens die verkiesing, en die feit dat die owerheid seker gemaak het dat die grootste…