Daily Archives: September 20, 2021

SA Virus status   19 September

Totale aantal mense getoets          17.3 miljoen                 Totale aantal positiewe gevalle      2.88 miljoen                 Totale aantal reeds herstel            2.73 miljoen        Totale aantal sterftes                     86,174                Aantal nuwe infeksies …

Grondwethof kelder Zuma weer

Die Konstitusionele Hof het die afgelope Vrydag sy besluit gehandhaaf om Jacob Zuma vir 15 maande agter tralies te hou. Die meerderheid van die regbank het ten gunste van die…

Ryk stede van die wêreld

Die “New World Wealth” het die afgelope week sy verslag vrygestel oor die jongste gegewens van die rykste stede van die wêreld, en het opdatering van Junie 2021 gedoen. Te…

Brandstof prys kan daal

Alhoewel daar nog byna twee weke oor is, word geprojekteer dat die brandstof ietwat goedkoper kan word in die begin van Oktober. Die daling sal egter nie veel doen om…

Dalk nuwe wette teen tabakrook

Diegene teen die gebruik van tabak, en aktiviste wat in gesondheidsdienste is terwyl hulle gekant is teen sigarette en sigaret rook, vra dat die regering die instel van Beheer van…

Motor rubriek – Mitsubishi Expander 1,5 a/t

Mitsubishi is bekend daarvoor dat dit ‘n betroubare voertuig is wat dit bewys het met baie ondervinding en suksesse in die renmotor wêreld. ‘n Plek waar dit veral uitstaan is…

Lewensbrood

Josua 8 15   En Josua en die hele Israel het hul laat verslaan voor hulle en gevlug in die rigting van die woestyn. 16   Al die manskappe in die stad is…

SpaceX met sukses gelanseer

Elon Musk se SpaceX het met groot sukses Moeder Aarde verlaat, met vier burgerlike mense aan boord, wat van die ruimtereis ʼn besonder geskiedkundige gebeurtenis maak is die ruimtevaart tegnologie….

Linkse regering in Argentinië onder druk

Verskeie ministers in die sosialistiese regering van Argentinië het hulle bedankings ingehandig nadat die regerende party swaar terugslae gekry het in die week se verkiesings. Die Visepresident Christina Ferdinandez de…

Frankryk en Australië bots oor wapentuig

Die wapen transaksie tussen Australië as koper van Franse wapentuig, wat ondermeer ʼn Shortfin Baracuda duikboot is, se bestelling is in 2016 geplaas maar is nou in dispuut.  Frankryk beskuldig…

Franse troepe dood Islamitiese leier

Franse troepe het die Wes-Afrika leier van die terroriste groep, Islamitiese Staat, gedood volgens die aankondiging van die Franse president, Emmanuel Macron. Die Islamitiese Staat is in minstens sewe Afrika…

Australië in alliansie, Sjina ontevrede

Die Australiese Eerste Minister, Scott Morrison, se besluit om deel te wees van die drie-lande alliansie om die Stille Oseaan gebied te beveilig het die kommunistiese regering van Sjina erg…

Taliban slaan toe op goud voorraad

Die sukkelende ekonomie van Afghanistan, wat gedeeltelik toegeskryf word aan die langdurige droogte, tesame met die jare lange oorlog, het die nuwe regeerders wat uit die Taliban bestaan, laat gryp…

Rusland voltooi S-500 veiligheid stelsel

Uit Moskou word berig dat die land alle toetse afgehandel het van sy nuwe S-500 grond tot lug missiele stelsel en het ook begin om dit aan die Russiese Weermag…

Drie lande in verdediging bondgenootskap

Die Verenigde State van Amerika sal die week saam met die Verenigde Koninkryk kernkrag skeepvaart tegnologie met Australië deel as ʼn gedeelte van die nuwe drie-weë verdedigings alliansie. Alhoewel die…