Daily Archives: September 17, 2021

Die werkplek het verander

ʼn Onafhanklike arbeidskonsultant het in sy onlangse verslag aangedui dat die tradisionele werkplek nie meer so vas en verpligtend is as waaraan werkers gewoond was voor die koms van die…

Dlamini-Zuma kap na opposisie

Die omstrede Minister van Samewerkende Regering, Nkosazana Dlamini-Zuma, het die opposisiepartye daarvan beskuldig dat hulle poog om die Konstitusionele Hof te bemagtig om die Verkiesingskommissie van SA se mag te…

ANC spreker praat snert

In ʼn poging om stemme te werf vir die deurmekaar en bankrot ANC, het die party se woordvoerder by Luthuli Huis bewerings gemaak wat politici warm gemaak het en skerp…

Duisende leerders doen aanlyn aansoek

Duisende leerders se aansoeke is reeds ontvang in Sentraal Transvaal (Gauteng) vir toelating van Graad 1 en Graad 8 vir die jaar 2022. Die Departement van Onderwys sê daar is…

Die chaos is oral in SA

Die chaotiese toestande wat Suid-Afrika so onstabiel maak, is oral waarneembaar, sê ʼn politieke ontleder wat gereageer het op die gebeure rondom die Staat Veiligheid Agentskap. Die Parlementêre Gesamentlike Staande…

WVF het miljoene eise

Die sukkelende Werkloosheid Versekeringsfonds (WVF) sê sowat 1 miljoen uitstaande eise moet “reggestel” word voor die einde van 2021, anders gaan die eisers geld verloor. Die eise bevat glo klein…

Lewensbrood

Josua 8 13    En hulle het die manskappe opgestel, die hele leër wat noordelik van die stad was, met sy agterhoede aan die westekant van die stad, maar Josua het…

Elon Musk se SpaceX maak geskiedenis

Die Suid-Afrikaans gebore ruimte tegnoloog en miljardêr Elon Musk is besig om die geskiedenisboeke te herskryf met sy SpaceX ruimtevaart projekte. Die jongste van sy prestasies is die lansering van…

Herstelwerk begin by Stonehenge monument

In die afgelope paar jaar as al meer krake in die reuse klippe van die Stonehenge monument gevind en die owerheid het op restourasie van die wonder natuurverskynsel besluit. Deskundiges…

VN vra herbesinning oor landbou subsidie

Die Verenigde Nasies (VN) het in sy jongste verslag gevra dat die wereld die toeken van landbou subsidies wat regerings toesê aan produsente, deeglik moet heroorweeg. Die VN sê meer…

Grendel tyd voordelog virtroeteldiere

Duitsers het gedurende die afgelope jaar en ses maande van koronavirus inperkings, hulle liefde vir diere getoon deur groot bedrae geld te spandeer aan die aankoop en versorging van hulle…

Entstof: EU pleit vir hulp aan armes

Die Hoof Uitvoerende Beampte van die Europese Unie (EU), Ursula von der Leyen het ʼn pleidooi gelewer dat die hulp aan arm lande versnel moet word wat betref die koronavirus…

Missiel toetse bring spanning

Die langafstand kruiser missiele waarvan twee toetse deur Noord-Korea suksesvol gelanseer en getoets is, het die reeds gespanne verhouding tussen Noord- en Suid-Korea laat verhoog. Kort nadat Noord-Korea se toetse…

Dood van honderde dolfyne veroordeel

In die omgewing van die Faroër Eilande, wat tussen Ysland en Noorweë geleë is, word jaarliks honderde dolfyne en walvisse gedood as deel van ʼn vier eeue lange tradisie. Aktiviste…