Daily Archives: September 16, 2021

SA Virus status- 15 September

Totale aantal mense getoets          17.2 miljoen        Totale aantal positiewe gevalle      2.87 miljoen                 Totale aantal reeds herstel            2.70 miljoen        Totale aantal sterftes                     85,468                Aantal nuwe infeksies                   …

ANC tweespalt lei tot howe

Na die afdanking en skorsing van ANC lede uit die party, het die verdeeldheid toegeneem, en word daar nou geluide gehoor van wraak. Een so ʼn geval is die blanke…

Ace nie nodig vir sukses

Die ANC sê hy is seker daarvan dat die party goed sal doen in die komende munisipale verkiesing, ongeag die feit dat Ace Magashule nie deel van die span is…

Plakkerskamp korrupsie van R15 miljoen

In die Limpopo provinsie, naby Tsaneen, is die Talana plakkerskamp tender ingeklee met beweerde bedrog en korrupsie. Gekookte dokumentasie, en die oprigting van ʼn klein gedeelte van die verwagte sink…

ANC in donkerste verkiesing ooit

Die ANC en regerende politieke party nader sy donkerste tyd sedert 1994 wat betref die komende munisipale verkiesings. Sy finansiële sake is in chaotiese toestand met R200 miljoen se agterstallige…

ANC regering stuur na nuwe krisis

Te midde van ernstige waarskuwings om nie roekelose projekte aan te pak nie, het die regering reeds in die week vergader om die moontlike metodes te bespreek wat die land…

Geen sterftes van geimmuniseerdes

Die jongste data wat vrygestel is deur die SA Gesondheid Produkte Reguleerder en die Departement van Gesondheid, toon dat geen persoon wat teen die koronavirus ingeënt is met die volle…

Lewensbrood

Josua 8 11   En al die weerbare manskappe wat by hom was, het opgetrek en nader gegaan en teenoor die stad gekom, en hulle het laer opgeslaan aan die noordekant…

Duitse stad in donker gehul

Een van die grootste kragonderbrekings wat Duitsland in die afgelope 50 jaar ondervind het, het die stad Dresden tot stilstand geruk. Die polisie ondersoek om vas te stel of die…

Virus: Poetin in self-isolasie

Die Russiese president, Vladimir Poetin, is in self-isolasie nadat verskeie gevalle van koronavirus infeksie in sy binnekring gevind is. Dit het tot gevolg dat die president die beplande streeksbyeenkoms in…

Nieu Seeland eis naamsverandering

Die Nieu Seeland se inheemse politieke party, wat hoofsaaklik uit Maori lede bestaan, eis dat die land se amptelike naam verander word. Die eis is gestel dat die land sy…

Aanslag teen Sjina hervat

Die Amerikaanse president, Joe Biden, sal die Eerste Ministers van Indië, Australië en Japan ontvang in die Wit Huis om ʼn eerste gesprek te voer oor Sjina se koronavirus en…

Linkses wen Noorweë verkiesing

Die gematigde linkse opposisieparty van Noorwee het ʼn meederheid setels in die parlement, en daarmee die Eerste Minister Solberg se konserwatiewes uit die kussings gelig. Die leier van die Arbeidersparty,…

VSA beraadslaag oor Korea aggressie

Diplomate van die VSA, Japan en Suid-Korea het in die Japanese hoofstad Tokio vergader nadat berigte ontvang is dat Noord-Korea aangekondig het dat hy sukses gehad het met die lansering…

Duitsland arresteer man wat Iran help

ʼn Man wat as boorling van Iran in Duitsland woon, is deur die veiligheidsmagte gearresteer weens beweerde voorsiening van laboratorium toerusting aan ʼn EU swartlys maatskappy. Die swartlys gemerkte maatskappy…