Daily Archives: September 15, 2021

Kuberkrakers breek in op SA

Die Departement van Welsyn is een van die slagoffers van kuberkrakers wat daarin geslaag het om die rekenaar stelsel binne te dring en “onbruikbaar” te maak. Die regering was genoodsaak…

Uit my Kuierkombuis

Sondagaande is ons en die kinders se skon-aand.  Daar is verskillende resepte wat dan beproef word en sommige word weer en weer aangemaak.  Tussenin wissel ons die skons af met…

ANC behoort vervolg te word

Die ANC behoort as politieke party, en daarby ook nog as regerende party, vervolg te word vir die oortreding van verskeie landswette. Dit is die mening van ʼn finansiële deskundige…

Ace verloor sy hofsaak

Die geskorste Sekretaris-Generaal van die bankrot ANC, Ace Magashule, het in die Hooggeregshof verskyn vir die saak wat hy gemaak het teen die party oor sy skorsing. Die saak is…

Miljoene Rand se dwelms gevind

Maandagmiddag is miljoene Rand se bestanddele om dwelmmiddels te produseer, op die internasionale lughawe by Johannesburg gevind. Die SA Inkomstediens (SAID) se beamptes by die lughawe het die dwelmmiddel bestanddele…

Transitorowers wou ontsnap

 Tien beskuldigdes van ʼn transito rooftog het in die Hooggeregshof verskyn in Wes-Transvaal, maar die regsverteenwoordiger het gevra om uitstel omdat meer tyd nodig is om die hofstukke te bestudeer….

Lewensbrood

Josua 8 9   So het Josua hulle dan uitgestuur, en hulle het getrek na die hinderlaag en gebly tussen Bet-el en Ai, aan die westekant van Ai; maar Josua het dié…

Parys burgemeester mik na presidentskap

Die Sosialis, Anne Hidalgo, wat die uittredende burgemeester van Parys is, mik nou om as kandidaat te staan vir die amp as Frankryk se president. Sy beskuldig die Franse president,…

Noord Korea toets kruiser missiel

Kort nadat die verenigde Nasies gedink het Noord-Korea het sy kernwapen program beëindig, word nuwe kruiser missiel toetse uitgevoer. Die land se staat media berig dat projektiele wat oor die…

Noorweë kiesers bekommerd oor olie

Noorweë se verkiesing wat oor twee strek het die afgelope Sondag en Maandag geduur, en waarnemers sê baie kiesers is bekommerd oor hoe die olie-ryke bevolking sy groot bron kan…

Belarus koop Russiese wapentuig

Die staat se media in Belarus berig dat die omstrede diktator, president Alexander Lukashenko, sy oë nou gerig hou op Rusland om miljoene dollar se militêre wapentuig aan te koop….

Uraan verryking: Iran sal VN toelaat

Die hoof van die Verenigde Nasies se afdeling oor Kernwapens was in Tehran vir samesprekings waartydens ooreengekom is dat inspekteurs wel die monitering van die sensitiewe kernkrag aanleg mag doen,…

Taliban maak nuwe reëls vir vroue

Die Taliban het die afgelope naweek nuwe reëls aangekondig wat op vroue in die land van toepassing sal wees. Die Minister van Opvoeding het die aankondiging gedoen en sê nuwe…

Britte begin revolusionêre kanker toetse

Die Galleri Bloedtoets is so gevorderd dat dit vooruit kan bepaal of iemand kanker het, lank voordat daar enige simptome waarneembaar is. Gesondheid deskundiges hoop nou op ʼn “algehele verandering”…