Daily Archives: September 14, 2021

Die toetse gee SA moed

In die VSA word ʼn middel nou reeds etlike maande lank getoets, en het ook in Europa aangekom vir toetse wat in tablet vorm is vir behandeling wanneer Covid-19 simptome…

Immunisering

In die afgelope weke het die koronavirus immunisering al dan nie tot hewige debatte gelei, en die media rapporteer elke greintjie daarvan in ʼn klaarblyklike poging om mense te help…

Kinders inenting goedgekeur

Die reguleerder in Suid-Afrika het dit goedgekeur dat kinders bo die ouderdom van 12 jaar ingeënt mag word met Pfizer entstof teen die koronavirus. Die regering hoop om met die…

Zuma parool kan beëindig word

Die moontlikheid is nie uitgesluit dat die voormalige ANC president, Jacob Zuma, se parool teruggetrek gaan word nie. Opposisiepartye is erg gebelgd oor die wyse waarop Zuma parool gekry het,…

Kendal kragstasie in vlamme

N adat verskeie kragstasies die afgelope maand onklaar geraak het, waarvan minstens twee gedeeltelik beskadig is weens brande wat ontstaan het, is Kendal nou ook op die lys, nadat dit…

Iets hiervan lyk na bedrog

Die amptelike opposisie in die parlement het ʼn beroep gedoen op minister Mmamoloko Kubayi en op die Minister van Water en Sanitasie, Senzo Mchunu, om twee lede van ʼn taakspan…

Talle landbouers verlaat SA

Suid-Afrika ondervind ʼn geleidelike afplatting in die aantal boere wat steeds poog om ongehinderd voortgaan om voedsel te produseer te midde van baie faktore wat negatief inspeel op die bedryf….

Lewensbrood

Josua 8 7   Dan moet julle uit die hinderlaag opstaan en die stad inneem; want die Here julle God sal dit in julle hand gee. 8   En as julle die stad verower…

Duitsland ondenkbaar sonder immigrante

Die Duitse president, Frank-Walter Steinmeier, het gesê die land is iets verskuldig aan die Turkse en ander immigrante gemeenskappe. Steinmeier het ook opgemerk dat dit “ondenkbaar is dat Duitsland sonder…

Minister word hieroor vervolg

Agnes Buzyn, die voormalige Minister van Gesondheid in Frankryk, word vervolg weens haar uitlatings oor Covid-19, wat glo mense se lewens nadelig beïnvloed het. Beskuldigings word gemaak dat sy “die…

Wending in Duitse politiek

Gedurende die afgelope weke het die Duitse koerante herhaaldelik melding gemaak van die voorsprong wat die sosialistiese party opgebou het onder leiding van die Minister van Finansies, Olaf Scholz, wat…

Russe dagvaar VSA maatskappye

Moskou sê in ʼn verklaring dat die Amerikaans-gebasseerde tegniese maatskappye besig is om die Russiese wette te oortree koort voor die komende verkiesing in die land. Die Russiese regering het…

Marokko kry miljardêr as premier

Marokko se pas afgelope algemene verkiesing het ʼn verrassing opgelewer toe die miljardêr sakeman en Minister van Landbou aangewys is om ʼn regering saam te stel. Aziz Akhannouch is die…

Inenting van kinders kom

Die entstof vervaardiger BioNTech maak gereed in sy produksie aanleg van entstof nadat hy ʼn aansoek gered gemaak het en aan die gesondheidsowerhede gestuur het om goedkeuring te kry dat…

VSA: Die groot instansies se rykdom

Drie aktiviste groepe in Amerika beweer dat die groot maatskappye soos Amazon, Facebook, Google, Microsoft en Twitter miljarde dollar verdien het met kontrakte wat aangegaan is met die regering. Hulle…