Daily Archives: September 13, 2021

Terug na Vlak 2 gegrendel

Die ANC regering het besluit om die grendeltyd van Suid-Afrika na Vlak 2 te verlig wat aansienlike verbetering in die omstandighede van sakelui beteken. Die verandering volg nadat die afgelope…

Virus: Digitale sertifikaat kom

Die regering is besig met die opstel en versend van digitale sertifikate aan persone wat ten volle ingeënt is. Die sertifikaat word per SMS aan mense gestuur, en is van…

SA Virus status

Totale aantal mense getoets          17 miljoen Totale aantal positiewe gevalle      2,85 miljoen        Totale aantal reeds herstel            2,66 miljoen Totale aantal sterftes                     84,877 Aantal nuwe infeksies                    3,961…

ANC ook hieraan skuldig

Die ANC se lys van negatiewe gebeure in sy geledere, word al langer met die byvoeging van die wetlike oortredings waaraan hy hom skuldig maak. Die regerende party is een…

Dokters waarsku teen verkiesing

Geneeshere en ander mediese geleerdes verbonde aan die Universiteit van Stellenbosch het ʼn ernstige waarskuwing gerig dat die plaaslike regerings verkiesings oor die potensiaal beskik om die koronavirus pandemie te…

Virus: Sanlam werk aan nuwe beleid

Die versekeringsmaatskappy Sanlam werk glo aan ʼn nuwe versekerings beleid rakende Covid-19 wat op sy personeel van toepassing sal wees. Die bedoeling daarmee is om veiligheid van die personeel te…

Regering se departemente gekaap

ʼn Verdere twee Suid-Afrikaanse staatsdepartemente, die Departement van Justisie, en die SA Nasionale Ruimte Agentskap is getref deur kuberkrakers wat ingebreek het op die stelsels. Die in breking kom enkele…

Lewensbrood

Josua 8 3   Toe het Josua hom gereedgemaak met al die weerbare manskappe om op te trek na Ai, en Josua het dertigduisend man, dapper helde, uitgesoek en hulle in…

Motor rubriek – Mercedes Benz GLA200d 8G-DCT

Die heel nuutste weergawe Mercedes Benz GLA200d is tot ‘n mate ‘n verbetering op die vorige reeks. Heelwat veranderings het plaasgevind en dit is ‘n gewilde voertuig. Op die vlak…

VSA Tesourie waarsku Biden regering

Die Amerikaanse Federale Tesourie sekretaris, Janet Yellen,, het gewaarsku dat die VSA regering van Joe Biden uit geld voorraad gaan raak in die komende maand. Sy het ʼn beroep gedoen…

Wes-Afrika skors gekaapte Guinee

Die Wes-Afrika Ekonomiese Blok (WAEB) het die buurland Guinee tydelik geskors na die militêre oorname en die verkose president, Alpha Conde in aanhouding geplaas is onder toesig van die spesiale…

Marokko verkiesing vol verrassings

Die voorlopige resultate in die Marokko verkiesings toom dat twee van die mees gematigde politieke partye die grootste steun kry. Volgens gegewens is die twee partye besig om sowat 50%…

Ruimte agentskap waarsku: Europa bly agter

Die Europese Ruimte Agentskap het gewaarsku dat die Europese lande die risiko loop om “agter te bly”, en die hoof van die agentskap sê Europa moet sy ruimteprogram opskerp om…

Noord-Korea hou grootste parade ooit

Noord-Korea het sy grootste militêre parade ooit gehou sonder om enige missiele of kernwapens te vertoon, en spog dat daar nie een enkele koronavirus infeksie aangemeld is nie. Die massiewe…

Duitse ondersoekers dalk skuldiges

ʼn Ondersoek na geld wassery in Duitsland, wat deur die betrokke ondersoek eenheid gedoen word, het ʼn wending geneem toe beskuldigings gemaak is dat die ondersoekers die bankiers beskerm. Die…

Spanje: Hoof van spioenasie vasgetrek

Die voormalige Militêre Intelligensie hoof van Venezuela, Hugo Carvajal, is gearresteer in Madrid deur die Spaanse polisie. Carjaval word deur die Amerikaanse owerheid gesoek weens dwelmhandel van die verlede. Hy…