Daily Archives: September 10, 2021

Hotel in vlamme, oorsaak verdag

Die skokkende nuus dat ʼn brand die luukse Mmabatu Palms Hotel gedeeltelik in puin gelaat het, het ondersoekers dadelik aan die werk laat spring om te bepaal wat die oorsaak…

SAA maak vreemde aanstelling

Die Suid-Afrikaanse Lugdiens se instandhoudings maatskappy, SAA Technical (SAAT), wat ook ʼn staatsbeheerde entiteit is, het ʼn tydelike hoof uitvoerende beampte aangestel wat die wenkbroue laat l;ig het. Die aanstelling…

Giyani water projek kort miljoene Rand

Inwoners in die noorde van Transvaal (Limpopo) wat sedert 2014 belowe is dat skoon water wat na hulle wonings aangelê word, het destyds die aankondiging verwelkom. Byna 8 jaar later…

Wie betaal Zuma se hospitaal rekening

Die Departement van Korrektiewe Dienste het ʼn rekening van R398,271 uitgestuur vir die behandeling van Jacob Zuma in die privaat hospitaal. Daar is nog steeds geen duidelikheid oor wie verantwoordelik…

Minister maak verkiesing datum bekend

Die Minister van Samewerkende Regering, Nkosazana Dlamini-Zuma, het wel die datum aangekondig van die munisipale verkiesing, maar dit sal nie sonder uitspraak van die howe wees nie, sê politieke ontleders….

E-Tol: Vakbonde ontevrede oor voete slepery

 Die leiers van verskeie vakbonde het hulle ontevredenheid uitgespreek oor die regering se traagheid om ʼn besluit te neem en dit bekend te maak rakende die e-tol fiasko van Gauteng….

Lewensbrood

Josua 8 1   DAAROP sê die Here vir Josua: Wees nie bevrees of verskrik nie; neem al die weerbare manskappe met jou saam en maak jou klaar, trek op na Ai; kyk, Ek gee…

Hoera vir Afrika

Vyf jaar nadat Suid-Afrika sy hoë-spoed veselglas internet skakeling gekry het, is die Angola Internet Tegnologie as deel van die Paratus Groep, gevorder tot aankondigings dat sy hoë-spoed veselglas optiese…

Hongarye neem standpunt in teen EU

Die Minister van Buitelandse Sake in Hongarye het duidelike standpunte gestel, en gesê dit is opvallend dat die Europese Unie nie bereid is om in debat te tree nie. Hongarye…

Japan: Nog een kandidaat vir premierskap

Die voormalige Minister van Binnelandse Sake, Sanae Takaichi, het aangekondig dat sy ook aspireer vir die amp as partyleier, en noodwendig as Eerste Minister van Japan. Die verkiesing wat op…

Taliban kondig sy regeerders aan

Die Islamitiese militante Taliban het die week sy leiers vir die nuwe administrasie van Afghanistan aangekondig. Die oorgrote aantal leiers is vegters uit die verlede wat steeds lojaal is aan…

Franse fabriek steun terroriste

Die Franse sement maatskappy Lafarge Sement wat ook in Sirië met vervaardiging besig is, word daarvan beskuldig dat hy groot bedrae geld aan terroriste organisasies soos die Islamitiese Staat betaal,…

Iran gaan voort met uraan verryking

Die Internasionale Atoom Energie Agentskap het gesê Iran is besig met “ernstige ondermyning” van die monitering stelsel wat betref die uraan verrykings program. Met die aankondiging het talle wêreldleiers se…

Dosyne brand dood in tronk

In die provinsie Banten, in Indonesië het ʼn brand binne in die tronk ontstaan  wat minstens 80 mense ernstige brandwonde besorg het terwyl 41 mense omgekom het. Die oorvol tronk…