Daily Archives: September 9, 2021

SA Virus status

Die onderstaande gegewens is vir die tydperk 8 September, en toon die getalle aan vir die 24 uur tydperk. Totale aantal mense getoets        16,9 miljoen Totale aantal positiewe gevalle     2,8…

Verkiesings hervormings ter wille van billikheid

Die storm rondom die plaaslike verkiesings sal sekerlik nie gou gaan lê nie. En terwyl meeste regdenkende mense besef SA se verkiesings is bloot ʼn sensus van party-steun, is dit…

EKONOMIE: Ekonomiese herstel

Na wat berig word het die president, tydens die onlangse vrae-sessie in die parlement, ʼn beroep gedoen op die privaatsektor om by te dra tot die ekonomiese herstel van die…

Checkers bou massiewe diens

Die Checkers groep rig ʼn massiewe groot kruideniers aflewering dienspunt op wat bekend staan as die Checkers Sixty60. Die winkel se diens het klaarblyklik sy ontstaan te danke aan die…

TLU SA trots op landbouer

Die reus van ‘n jong boer Dawie Brits was so opgewonde soos ‘n skoolseun wanneer die skool sluit, toe hy hoor dat hy TLU SA se Jongboer van die Jaar…

Sasria is Blykbaar Bankrot

Die staat entiteit wat versekering bied vir geboue wat beskadig word of in brande verwoes is weens opstande en onrus, is tegnies bankrot. Die onlangse opstand in Gauteng en Natal,…

Lewensbrood

Josua 7 25   En Josua het gesê: Hoe het jy ons in die ongeluk gestort! Die Here sal jou vandag in die ongeluk stort! Daarop het die hele Israel hom gestenig, en hulle het…

Brasilië: Massa optog van president lojaliste

Brasilië het voorbereidings getref om op Onafhanklikheidsdag hulle steun aan president Jair Bolsonaro te toon in tientalle groot optogte. Die konserwatiewe president moes die afgelope maand telkens sien hoe ontevrede…

Taliban kry weerstand in noorde

Die Taliban het twee dae gelede gesê hulle het nou volle beheer oor die hele Afghanistan, insluitende die noordelike provinsie, Panish Vallei, wat deur ʼn weerstand beweging beheer is. Die…

Venezuela president tevrede met onderhandelings

Die diktator, President Nicolas Maduro van Venezuela, het na afloop met die lang uitgerekte vergadering met opposisie partye se afvaardiging in Meksiko, gesê die byeenkoms was ʼn sukses. Venezuela se…

Mianmar weerstand beweging in opmars

Opponente van die onwettige militêre regering in Mianmar roep die bevolking op tot verset om die militariste se bewind om te keer. Die Nasionale Eenheid Regering het daarna gesê die…

Japan se premier tree onverwags uit

Eerste Minister Yoshihide Suga van Japan se aankondiging dat hy uittree as premier, het nie as verrassing gekom nie. In die afgelope maande het sy gewildheid skerp gedaal onder kiesers,…

Entstof: Wêreldleiers wil nou help

Terwyl Duitsland besin oor die wenslikheid om sy inwoners ook ʼn derde keer te ent teen die koronavirus, wil die G20 lande ook die beskikbaarheid van entstof aan arm lande,…

Hewige aardbewing tref Meksiko

Die Verenigde State sê ʼn aardbewing wat 7.1 op die Richterskaal geregistreer het, is gister aangeteken in Meksiko. Die sentrale punt van die skudding was naby Acapulco en ʼn tsunami…