Daily Archives: September 8, 2021

Regerings doelwitte

Begrip van enige situasie word gevorm deur vrae te vra: dit is egter belangrik om die regte vrae te vra, én om die antwoorde skepties te ondersoek. Deel van intelligente…

Honderde bankkaarte in oortreder se besit

In die Rustenburg gebied is ʼn 40-jarige man gearresteer weens bedrog met bankkaarte, wat menige kaarthouers laat kop krap het. Die man het meer as 300 bankkaarte in sy besit…

SA Regstelsel wankelend

Die Suid-Afrikaanse regstelsel het wankelend geword, en die uitspraak oor Jacob Zuma is die beste bewys daarvoor. Dit is die mening van politieke opponente en regslui wat die optrede skerp…

Uit my Kuierkombuis

Ek het die volgende resep so vyf jaar gelede die eerste keer gemaak as geskenkies.  Dit is so maklik en jy het nie ‘n oond nodig daarvoor nie, net ‘n…

So wil ANC stemme koop

Die verkiesing gaan op ʼn dag tussen 27 Oktober en November gehou word, en met die OVK wat registrasies heropen om ANC se gemors te herstel, kom die omkopery dalk…

E-tol beslissing 12 maande later

Sowat 12 maande gelede sou ʼn amptelike besluit geneem gewees het oor die toekoms van die e-tol in Gauteng, en daarna is die een na die ander leë belofte gemaak…

Lewensbrood

Josua 7 23   En hulle het dit uit die tent uitgehaal en dit na Josua en al die kinders van Israel gebring en dit voor die aangesig van die Here uitgeskud. 24  …

Staatsgreep in Guinee

Die eerste berigte ui die Wes-Afrika staat Guinee dui daarop dat ʼn staatsgreep moontlik uitgevoer is en dat die president, Alpha Conde, deur gewapende militariste omring en aangehou word. Die…

Russiese hof ‘onredelike’ bevel

ʼn Hof in die Russiese hoofstad Moskou het die internet reus Google beveel om sy gebruik te stop van vertoon van die terme “smart voting” in sy soek resultate afdeling….

Indië: Honderde boere in verset optog

Meer as 500,000 mense van Indië het meegedoen aan die naweek se verset optog ter ondersteuning van die landbouers in die land wat beswaar maak teen die regering se drie…

Tweeling Panda beertjies gebore

Pienk, sonder hare, en maar taamlik broos, is die twee Panda beertjies die wêreld ingebring toe die ma in ʼn dieretuin van Madrid geboorte geskenk het. Die twee se geboorte…

Venezuela politici bereik ooreenkoms

Die diktator, president Maduro van Venezuela het gevra dat die sanksies opgehef word, en die amptelike opposisie eis vrye en regverdige verkiesings. Ie amptelike opposisie se leier word deur Westerse…

Gas pyplyn na Duitsland voltooi

Ingenieurs het die laaste van die Nord Stream 2 gas pyplyn tussen Rusland en Duitsland vasgesweis en daarmee die aanleg voltooi waarteen Westerse lande gewaarsku het. Die aanleg wat langer…

Opposisieleier in Belarus kry tronkstraf

ʼn Hof in Minsk, die hoofstad van Belarus, het vervolging ingestel teen een van die sleutelfigure in opposisie geledere, nadat sy beskuldig is van pogings om die mag oor te…