Daily Archives: September 7, 2021

OVK red ANC van ondergang

Die sogenaamde Onafhanklike Verkiesingskommissie (OVK) het aangekondig dat die registrasie van kiesers en kandidate heropen word. Met die besluit word die Grondwet verkrag en is die regstelsel finaal nek omgedraai…

Sterwende ANC

Een na die ander werklikheid van die geheime in die ANC kamp kom na vore, en waarskynlik is daar nog baie geheime wat verbloem word. Dat die AMC op sy…

Groen energie sal werkgeleenthede skep

Die Hoof Uitvoerende beampte van Eskom, Andre de Ruyter, het tydens ʼn radio onderhoud gesê die vestiging van groen energie om steenkool te vervang, kan duisende werksgeleenthede skep. De Ruyrer…

Diefstal kry nie einde nie

Een van die belangrikste uitdagings wat die regering moet trotseer en oplos, is die miljoene Rand se bedrog en korrupsie by bestuurslisensie toets sentrums. Die grootskaalse diefstal en korrupsie wat…

Plunder nadraai laat regering struikel

President Cyril Ramaphosa van die ANC sê die opstand en plunder in Natal en Gauteng het ernstige nagevolge vir die land se ekonomie veroorsaak. Die ANC regering het die land…

Korrupsie of diefstal of albei?

Die voormalige Transnet Projekte hoof uitvoerende beampte,  Linyenga Herbert Msagala, is met kontantgeld betaal deur ʼn verskaffer wat hom miljoene Rand aan ongevraagde winste gegee het. Hy is R2 miljoen…

Korrupsie laat City Power hoof val

Mongezi Ntsokolo Die City Power van Johannesburg het bevestig dat sy Hoof Uitvoerende Beampte (HUB), Mongezi Ntsokolo, geskors is van sy posisie slegs vier maande nadat hy aangewys is as…

Lewensbrood

Josua 7 21   Ek het naamlik een mooi mantel uit Sínear by die buitgoed gesien en tweehonderd sikkels silwer en een goudstaaf van vyftig sikkels in gewig, en ek het…

Afrika se Groot Groen Muur in aanbou

Een van die mees doelmatige besluite wat die Afrika Unie ooit geneem het, was toe die lidlande ʼn voorstel goedgekeur het om Afrika se nader kruipende woestyne teen te staan…

EU stel voorwaardes aan Taliban

Die Europese Unie (EU) is gereed om samewerking te bied aan die nuwe regering van Afghanistan, maar dit gaan gepaard met besliste voorwaardes, het ʼn woordvoerder aan die media gesê….

Taliban stigter word staatshoof

Die afgelope naweek het ʼn woordvoerder aangekondig dat die mede-stigter van die Taliban, Mullah Abdul Ghani Baradar, die land se staatshoof sal word. Baradar sal die land se leier wees…

Aktiviste dagvaar Duitse motorvervaardigers

Aktiviste het ʼn veldtog begin wat aanvanklik teen die regering van Duitsland was oor die besoedeling waaraan die regeerders nie genoeg aandag gegee het nie, en nadat hulle daarmee sukses…

Hoe gaan Afghane gehelp word?

Die Verenigde Nasies se lidlande, sowel as wêreldleiers soek metodes hoe om die inwoners van Afghanistan te help wat tans in uiterste ellende woon. Die hulp is glo beskikbaar, maar…

Google sluit Afghan regering e-pos stelsel

Uit Washington word berig dat die internet reus Google besluit het om die e-pos fasiliteite van enige regerings struktuur van Afghanistan te sluit. Die besluit is welk van tydelike aard…

Honderde Kongolese siek van toksiese water

Die regering van die Demokratiese Republiek Kongo (DRK) sê minstens 12 mense is dood nadat hulle in rivierwater was wat toksies is en van Angola af gekom het. Die water…