Daily Archives: September 6, 2021

Terugblik na 1966

Wat is die nalatenskap van Doktor Hendrik French Verwoerd?  Sekerlik een van ons uitstaande leiersfigure. Nie bloot vir sy bydrae tot Suid-Afrika, ons volk nie. Maar omdat hy voorwaar een…

Desperate regering se nuwe skool-plan

Die desperaatheid van die regering om leerlinge se verlore skool tyd op te vang, het nou ʼn nuwe wending gekry wat strek oor ʼn tydperk van herstel. Die agterstand wat…

Hospitaal opgradering kos R1 miljard

Die opgradering van die bekende 1 Militêre Hospitaal se een afdeling beloop reeds meer as R1 miljard, en nog is dit nie die einde nie. Die gesamentlike Komitee oor Verdediging…

SA kry nuwe Nasionale Park

Die Suid-Afrikaanse Nasionale Parke (SANPARK) het aangekondig dat nog ʼn nasionale park geopen gaan word in die Oos-Kaap. Die park sal gevestig word in samewerking met die Wêreld Wild-fonds en…

Regering sukkel met inenting onwilligheid

Die ANC regering sukkel om die inenting teen die koronavirus te versnel weens die onwilligheid van mense om hulle te laat inent. Die nuwe Minister van Gesondheid, Joe Phaahla, het…

Lewensbrood

Josua 7 19   Toe sê Josua vir Agan: My seun, maak tog die Here, die God van Israel, heerlik en gee Hom die eer; en gee my tog te kenne wat jy gedoen…

Motor rubriek – Range Rover Sport SVR

Wanneer daar na die vaartbelynde Range Rover Sport op ons land se paaie kyk word dan kan ‘n mens amper nie glo dit is dieselfde voertuig van ‘n aantal jare…

NASA ‘boormasjien’ werk uitstekend

Nasa se ruimtetuig, ‘Perseverence’ het daarin geslaag om met ʼn tweede probeerslag rots stukkies van Mars op te tel en te berg nadat die eerste poging misluk het. Die ‘boormasjien’…

Ierland beboet WhatsApp met miljoene

Die reguleerders in die Republiek van Ierland het ʼn boete opgelê teen WhatsAppvir ʼn rekord bedrag weens die verbreking van die Europese Unie se data beskerming regulasies. Die Ierse owerheid…

New York verdrink onder vloedwater

Aanhoudende en deurdringende stortreën wat glo deur Orkaan Ida veroorsaak is, het die Amerikaanse stad New York se strate in jong riviere omskep. Vloedwaters het duisende geboue oorstroom, en reddingswerkers…

Japanese premier staan terug

Die dalende gewildheid wat Japan se Eerste Minister, Yoshihide Suga, die afgelope weke ondervind, het hom laat besluit om nie weer beskikbaar te wees as leier van sy party nie….

Duitse Sosialiste kry groter steun

Met net meer as 3 weke oor voordat die Duitsers na die stembus gaan, word die linkse Sosiaal Demokrate Party (SDP) se kanse om die oorhand te kry, klaarblyklik al…

Sjina: TV talente program nou taboe

Die Sjinese uitsaai reguleerder het beveel dat talent programme op TV sowel as manlike pop-sterre nie langer uitgesaai mag word nie. Die reguleerder sê dit is veral manlike pop-sterre met…

Talle Jemen vegters sterf in aanvalle

Minstens 65 vegters het omgekom gedurende die afgelope paar dae in Jemen terwyl die dodelike gevegte onophoudelik voortduur. Die Houthi vegters hoop om die regering omver te werp en wil…