Daily Archives: September 3, 2021

Is ANC bankrot?

Die ANC as regerende party in Suid-Afrika se finansiële posisie word in sekere politieke en finansiële kringe beskou as ʼn organisasie wat finansieel bankrot is. Die party gaan glo gebuk…

Dalk lieg die minister

Die Minister van Sosiale Ontwikkeling, Lindiwe Zulu, het na die vernederende reaksie op haar sogenaamde “groen papier” gesê die aangeleentheid word verkeerd verstaan. Die groen papier wat sy uitgereik het…

Virus inenting steeds te stadig

Suid-Afrika se inenting veldtog wil maar nie op volle spoed met al sy silinders werk nie, en dit frustreer die regering, en in besonder die nuwe minister van gesondheid. Met…

TLU SA laat landbou leef

TLU SA het landbou vandag behoorlik laat leef met goeie nuus en oplossings vir die kommersiële boere van Suid-Afrika. Een van die aankondigings wat lede laat juig het, is ‘n…

Vorige gesondheid minister dalk vervolg

Alles dui daarop dat die voormalige Minister van Gesondheid, Zweli Mkhize, vervolg gaan word weens sy beweerde aandeel in die korrupsie skandaal van R150 miljoen. Die moontlike vervolging spruit uit…

Lewensbrood

Josua 7 17   Toe hy die geslagte van Juda laat aankom, het die lot die geslag van die Sargiete aangewys; toe hy die geslag van die Sargiete laat aankom man vir man, is…

Nuwe bestuurslisensie benadering vir SA

Die Departement van Vervoer en die Pad Verkeer Bestuur het glo ʼn nuwe digitale leerling lisensiëring stelsel vir regoor die land, bekend gestel. ʼn Voorlegging is op die laaste dag…

Oekraine plaas druk om Joe Biden

President Volodymyr Zelensky van die Oekraine het besoek afgelê in die Amerikaanse Wit Huis waartydens hy groot druk uitgeoefen het op president Joe Biden oor Navo lidmaatskap en die verantwoordelikheid…

Weerstand beweging in Afghanistan veg voort

Die leier van ʼn weerstand beweging in die Afghaanse provinsie  Panjshir, ene Ahmad Massoud, het aan die media gesê hy sal die strydbyl neerlê as die Taliban aan sekere vereistes…

Sosialiste se kundigheid bevraagteken

Die uittredende Bondskanselier, Angela Merkel, het die uitlating gemaak dat haar opponent, wat ook haar koalisie vennoot is, die Sosiaal Demokrate Party, sterk genoeg is om wanneer hulle die verkiesing…

Japan: Minister vra meer geld vir verdediging

Die Minister van Verdediging in Japan het gevra dat die land se begroting vir verdediging aansienlik verhoog moet word in die lig van die Sjinese aggressie. Die minister het daarop…

Noord-Korea hou 2de militêre oefening

Deur middel van satelliet beelde wat ontvang is kon bepaal word dat die kommunistiese regering van Noord-Korea vir die tweede keer vanjaar sy troepe opgeroep het tot ʼn massa militêre…

Pole kondig noodtoestand af

Die konserwatiewe regering in Pole het besluit om ʼn 30 dae noodtoestand in die land aan te kondig weens die instroom van vreemde immigrante uit die buurland Belarus. Pole hoop…

Dosyne kinders doodgeskiet in Nigerië

Die aanval op ʼn skool in die noordwestelike gebied van Nigerië het slegs enkele dae later plaasgevind nadat 90 skoolkinders deur ʼn terreurgroep vrygelaat is. Die vermoede bestaan dat die…