Daily Archives: September 2, 2021

Departement Gesondheid in krisis

Volgens die mees onlangse verslae wat ontvang is, word die ondersoek na die Departement van Gesondheid se mees senior beamptes, en die Digital Vibes, al hoe meer lyk na ʼn…

Eskom.. Ooo…. Eskom

Die Nasionale kragvoorsiener Eskom het aangekondig dat hy weereens ʼn geweldige verlies toon vir die jaar wat op 31 Maart vanjaar geeindig het. Die rede vir die enorme verlies word…

Uit my Kuierkombuis

Toe ons kinders was, was skelvis al ‘n duurder gereg gewees.  Dus het ons dit minder gereeld op die tafel gehad, maar dit was altyd baie lekker.  My Ma het…

ANC in grootste krisis ooit

Die politieke party wat reeds 25 jaar die septer swaai in Suid-Afrikaanse politiek, beleef sy grootste krisis sedert sy stigting meer as ʼn eeu gelede. Die finansiële tekorte in die…

ANC konkel met OVK

Alles dui daarop dat die Onafhanklike Verkiesingskommissie (OVK) nie “onafhanklik” is nie en bereid is om gehoor te gee aan die eise van die regerende party. Dit is die mening…

Lewensbrood

Josua 7 15    En hy wat in besit van die bangoed aangewys is, moet met vuur verbrand word, hy met alles wat aan hom behoort, omdat hy die verbond van…

Reddingswerk duur voort in Louisiana

 Reddingswerk in rivier bootjies, helikopters en hoogwater-vragmotors was tot nou die vervoermiddels waarmee mense in hulle honderde na veiligheid gebring is nadat hulle vasgekeer gesit het in die stormweer van…

Italië: Beroemde Milaan toring brand

Die bekende Milaan toring wat honderde mense huisves, het op onverklaarbare wyse aan die brand geraak en brandweer deskundiges het ure lank ononderbroke  probeer om die brand te blus. Die…

Derduisende mense vermis in Meksiko

Die datum 30 Augustus is glo die dag wat beskou word as Internasionale Verlorenes Dag. In Meksiko is dit ʼn besonder belangrike dag, aangesien duisende mense elke jaar net vermis…

Chili: Spanning oor grens dispuut

Die president van Chili, Sebastian Piñera, het in ʼn verklaring gesê sy land probeer sy regte te beskerm en verklaar sy kontinentale gebied uitdruklik. Die opmerkings het hy gemaak ten…

VSA het Afghanistan finaal verlaat

Die laaste vlug vanaf die Kaboel lughawe in Afghanistan, het Dinsdag, 31 Augustus, sy tog begin met ʼn vrag vlugtelinge en Amerikaanse burgers wat nie langer in Afghanistan wil bly…

Taliban wil betrekkinge handhaaf

Wat beskou word as die Taliban se groot vrees, kan bewaarheid word as Westerse lande hulle diplomatieke bande met die Taliban regering verbreek en die handel met die land opskort….

Afghanistan: Biden breek sy beloftes

Die Amerikaanse president, Joe Biden, het kort nadat die Taliban Kaboel ingeneem het, onderneem dat alle Amerikaanse burgers uit Afghanistan ontruim sal word voor die aanbreek van die sperdatum. Enkele…