Daily Archives: September 1, 2021

Sosiale Sekuriteit: ANC se plan afgeskiet

Die ANC regering se plan van sosiale sekuriteit is deur die bevolking van die land verwerp. Die Departement van Sosiale Ontwikkeling se sogenaamde “groen papier” wat handel oor die sosiale…

Nuwe virus variant gevaarlik

Nog ʼn variant is gevind in Suid-Afrika van die Covid-19 koronavirus, en word selfs gevaarliker as die Delta bestempel weens sy vinnige verspreiding. Die variant, wat C-1.2 gedoop is, word…

Cosatu dreig ANC oor e-tol

Die vakbond Cosatu sê dat die regering nie langer kan voortgaan om die mislukking van e-tol te ignoreer nie, en dat dit nou noodsaaklik geword het om die stelsel te…

Spesiale ekonomiese perspektief – belasting moraliteit

Die mees onlangse nuus uit SAID oord is dat daar saam met die NVG begin is met selektiewe vervolging van sogenaamd “oneerlike” beastingbetalers. Die mikpunt is om belasting moraliteit reg…

Virus entstof doeltreffend?

In die afgelope weke het dit al duideliker geword dat die stryd teen die Covid-19 koronavirus met al sy variante, nog lank nie gewen en verby is nie. Die teendeel…

Spuit of nie spuit

Die debat rondom die Koronavirus en sy behandeling word by die dag hewiger. Daar is diegene wat pro-spuit is en diegene wat daarteen is. Die doeltreffendeheid van die verkillende spuitstowwe…

Lewensbrood

Josua 7 13   Staan op! Heilig die volk en sê: Heilig julleself teen môre; want so sê die Here, die God van Israel: Daar is ‘n ban in jou midde, Israel! Jy…

Afghanistan: VN moet veilige sone reël

Die Verenigde Koninkryk en Frankryk het die Verenigde Nasies versoek om die daarstel van ʼn “veilige sone” in Afghanistan se hoofstad Kaboel te vestig. Die twee lande sê dit is…

Satelliet fout lei tot ontdekking

ʼn Span wetenskaplike navorsers het die mees noordelike eiland besoek, en die ontdekkers kom toe op ʼn eiland uit wat nie bekend is nie, maar hulle was van mening dat…

Orkaan Aida veroorsaak chaos

Die orkaan Aida is besig om enorme skade te veroorsaak in verskeie gebiede van die VSA, en Louisiana is grotendeels sonder elektrisiteit gelaat nadat die stormwind van meer as 240…

VN bekommerd oor N-Korea kernkrag aanleg

Die Verenigde Nasies het sy kommer uitgespreek oor die Yongbyon kernreaktor wat weer in werking gestel is nadat dit dominant is sedert 2018. Die reaktor is tot hede beskou as…

Duitsland besoek Afghanistan buurlande

Die Minister van Buitelandse Sake, Heiko Maas van Duitsland, moes hoor dat Turkye nie kans sien om nog vlugtelinge uit Afghanistan te ontvang nie. Die minister het dringende besoeke gebring…

VSA: Meer aanvalle kom op IS terroriste

Die eerste lugaanval op die Islamitiese Staat terroriste was nie ʼn reuse sukses nie, aangesien die hommeltuig slegs een vegter gedood het waat in ʼn voertuig was. Waarnemers se reaksie…

Duitsland: Hongarye grootste wapen aankoper

Die Minister van Ekonomiese Sake in Duitsland het besonderhede vrygestel wat toon dat sy uitvoer van wapentuig meer as $26 miljard is en dat Hongarye sy grootste ondersteuner was. Die…