Monthly Archives: September 2021

SA Virus status; 29 September

Totale aantal mense getoets                  17.65 miljoen                     Totale aantal positiewe gevalle               2.9 miljoen              Totale aantal reeds herstel                     2.77 miljoen  Totale aantal sterftes                              87,525                    …

Al weer Nkandla bedrog?

Die voormalige ANC president wat tans op parool is, se Nkandla woonplek is weer in die nuus en word bewerings gemaak van nog bedrog wat raak aan die woonplek. ʼn…

Reserwebank oorweeg R10 muntstuk

ʼn Kommissie van die Suid-Afrikaanse Reserwebank wys daarop dat daar ʼn ekonomiese rede is vir die instel van ʼn R10 muntstuk wat die bestaande R10 noot sal vervang. Daar bestaan…

Uit my Kuierkombuis

Sjokolade …… wat ‘n wonderlike soetigheid!  So twee jaar gelede bak ‘n vriendin ‘n baksel brownies of soos ek graag daarna verwys as Bruintjies,  met blokkies sjokolade  daarby!  Die koekies…

Binnelandse Sake beweeg na Banke

Die Suid-Afrikaanse Departement van Binnelandse Sake is besig om “takkantore” te open in samewerking met handelsbanke. Daarbenewens word gewerk aan die opgradering van die Departement deur aanlyn dienste te lewer,…

Nasionale “Solidariteit Fonds” se verslag bekend

Die Nasionale “Solidariteit Fonds” wat deur president Ramaphosa bekend gestel is verlede jaar, het volgens die jongste aankondiging groot bedrae aan skenkings ontvang. Sedert die ontstaan van die Fonds in…

Kragdag uitstallers moet opskud

TLU SA is trots om vanjaar weer die Landbou Sub-ekspo by die Sakeliga KragDag aan te bied. Die geleentheid vind tussen 14 en 16 Oktober 2021 plaas, oudergewoonte by die…

VSA toets hipersoniese missiel suksesvol

ʼn Missiel wat meer as vyf keer vinniger as klank trek, is deur die Amerikaanse ontwikkelaars suksesvol getoets. Die nuwe generasie van missiele wat konsentreer op hoë snelheid, word so…

Lewensbrood

Josua 8 34   En daarna het hy al die woorde van die wet voorgelees, die seën en die vloek, net soos dit geskrywe staan in die wetboek. 35   Daar was geen woord van…

Europa: Polisie slaan toe op dwelm ‘pyplyn’

ʼn Onbekende Internasionale wetstoepassing agentskap se operasie met die betrokkenheid in minstens agt Europese lande, het gelei tot die arrestasie van 23 misdadigers. Die groep wat gevange geneem is, is…

Man wat Reagan wou vermoor, vrygelaat

Die man wat probeer het om die gewilde Amerikaanse president, Ronald Reagan, wou vermoor, is pas vrygelaat uit die gevangenis. John Hinckley sal nie ingeperk wees nie en mag vrylik…

Brittanje: Weermag vir brandstof aflewering

Die regering van die Verenigde Koninkryk het ʼn tydelike oplossing gevind om die brandstof krisis aan te spreek deur gebruik te maak van soldate wat beskik oor swaarvoertuig lisensies. Die…

Berlyn kry eerste vroue burgemeester

Met 21.4% van die stemme op haar verenig, het die Sosiaal Demokrate Party se Franziska Giffey haar grootste teenstander van die Groen Party, Bettina Jarasch wat 18.9% gekry het, die…

Belarus vryheid stryder wen gesogte prys

Die jaarlikse toekenning van ʼn gesogte prys van die Menseregte Organisasie, is aan Belarus se groot vryheid stryder, Maria Kolesnikova toegesê. Maria is deur die diktator van die land, in…

Boere van Indië blokkeer roetes

Die landbou unie van Indiese boere het ʼn reuse protes optog begin om druk uit te oefen op die regering om sy voorgenome kontroversiële hervormings te laat vaar. Die protes…

Beurtkrag kom vir selfone

Dit lyk of dit veral sakeondernemings is wat bekommerd moet raak oor die nuwe bedreiging wat die selfoon gebruikers kan raak as die bandwydte ingekort word vir die wat verbind…

Inkomstediens kap vervoer maatskappy

ʼn Onlangse hofsaak wat deur die Suid-Afrikaanse Inkomstediens begin het teen die Verbena Freight & Logistics Management,  het klaarblyyklik gunstig verloop vir die Inkomstediens. Die hofgeding in die Hooggeregshof van…

Opgeleide werkers vlug uit SA

Dit is nie net die privaat sektor wat sy goed opgeleide werkers verloor wat na die buiteland vlug nie, maar selfs die Suid-Afrikaanse Tesourie ondervind dieselfde probleem. Die Tesourie het…

Grendel maatreëls binnekort Vlak 1

Suid-Afrika kan verwag om binnekort verdere verligting te kry met die maatreëls teen inperking weens die koronavirus pandemie. Die Nasionale Instituut van Oordraagbare Siektes sê in ʼn verklaring dat infeksie…

Eskom waarsku krag verbruikers

Die Nasionale kragvoorsiener het ʼn ernstige waarskuwing uitgereik teen krag verbruikers om nie sy personeel te verbied om die perseel te betree om krag lesings te neem nie. Eskom word…

Lewensbrood

Josua 8 32   En daar het hy ‘n afskrif van die wet van Moses op die klippe geskrywe, wat hy geskrywe het voor die oë van die kinders van Israel, 33  …

Britse vulstasies sonder brandstof

Duisende brandstof vulstasies in Brittanje sit sonder brandstof nadat aangekondig is dat die aflewering van brandstof vertraag word weens ʼn erge tekort aan vragmotor bestuurders. Met die aankondiging het motoriste…

Afghanistan chaos: Rusland blameer VSA

Tydens die eerste sitting van die Verenigde Nasies se Algemene Vergadering wat in September hervat is, het Rusland se Minister van Buitelandse Sake, Sergei Lavrov, uitgevaar teen Frankryk en die…

VSA passasierstrein ontspoor, talle dood

Die Amerikaanse owerheid sê dat verskeie mense omgekom het toe ʼn passasierstrein in die deelstaat Montana ontspoor het. Die totale aan sterftes kon nie dadelik vasgestel word nie, maar die…

Ysland herskryf sy politieke geskiedenis

Ysland het die eerste Europese land geword waar ʼn vrou as leier, meer as die helfte van die parlementslede agter haar intrek. Sy het daarin geslaag om die regerende koalisie…

Honderd Tunisiërs bedank as parlementslede

Meer as 100 lede van die Islamitiese Ennahda beweging het besluit om te bedank uit frustrasie met hulle party se leier in Tunisië. Intussen het internasionale menseregte groepe hewige kritiek…

Duitse Christen Demokrate verloor verkiesing

Die gematigde Sosialis Demokratiese part (SDP) van Olaf Scholz het die verkiesing gewen, en die konserwatiewe Christen Demokrate Unie (CDU) het sy swakste vertoning in dekades gelewer . Die SDP…

Kataloniese volksman terug na Spanje

Alhoewel Spanje nog steeds onsuksesvol is om die Kataloniese volksleier Carles Puigdemont uitgelewer te kry, het sy inhegtenisneming die sake verander. Die separatis Puigdemont is in Italië gearresteer, maar enkele…

Die Beloftes

Die plaaslike munisipale verkiesings is in vooruitsig, met ʼn horde politieke partye wat elkeen aanspraak maak op sy beleid wat ʼn wen situasie sou bied aan almal in die land….

SA Virus status; 27 September

Totale aantal mense getoets                  17.6 miljoen                      Totale aantal positiewe gevalle               2.9 miljoen              Totale aantal reeds herstel                     2.76 miljoen  Totale aantal sterftes                              87,216                    …

Tekort aan J&J entstof in SA

Die Suid-Afrikaanse inenting veldtog teen die infeksie van koronavirus verloop veel stadiger as wat die regering onderneem het. Te midde hiervan, is nou ook vasgestel dat ʼn tekort aan Johnson…

Manuel eis miljoene van Rooi brigade

Die Konstitusionele Hof het die besluit van Desember verlede jaar gehandhaaf wat deur die Hooggeregshof beslis is oor die eis wat die voormalige minister, Trevor Manuel, ingestel het teen die…

Niehaus spoel uit oor ANC

Die afgedankte lid van die ANC, Carl Niehaus, het sy mond uitgespoel oor die ANC waar hy vir dekades betrokke was en as blanke misbruik was. So sê ʼn politieke…

Brandfort naam nog onveranderd

Die pogings om Brandfort se naam verander te kry na Winnie Mandela, het weer misluk, en die naambord wat opgerig is, is deur teenstanders sodanig beskadig dat dit vervang sal…

Motoris gearresteer in Krugerwildtuin

ʼn Motoris is die naweek gearresteer in die aand nadat hy oor ʼn luiperd gery het in die Kruger Nasionale Park. Die owerheid van die Park het weer ʼn dringende…

Lewensbrood

Josua 8 29    En die koning van Ai het hy aan ‘n paal opgehang tot die aand toe; maar teen sonsondergang het Josua bevel gegee, en hulle het sy lyk van…

WGO erken Trump was reg

Die Verenigde Nasies se gesondheid afdeling, die Wêreld Gesondheid Organisasie (WGO) het goedgekeur dat die entstof wat aan president Donald Trump toegedien is, nou erken word vir die genesing van…

Sjinese verklaar Bitcoin onwettig

Die People’s Bank van Sjina het besluit om die kripto-geldeenhede, (ook bekend as virtuele stelsels) soos Bitcoin, se transaksies te verbied. Transaksies van oorsee wat met kripto-geldeenhede betaal word in…

EU beskuldig Russe van ‘spookskrywer’

Die Europese Unie beskuldig Rusland daarvan dat die Kremlin moontlik “oorweging gee om verdere stappe te neem” om Moskou by te staan soos in die onlangse kuber aanvalle teen sekere…

Pole: Vyf vlugtelinge dood by grens

Die konserwatiewe regering van Pole het tot nou toe geweier dat joernaliste, menseregte aktiviste en ander waarnemers soos die Europese Unie sy bewaking van die grens met Belarus besoek en…

Israel koop $1 miljard afweer stelsel

Die nuwe regering van Israel het ʼn bestelling in die VSA geplaas vir die moderne missiel afweerstelsels ter waarde van $1 miljard om te verseker dat Hamas se missiel aanvalle…

Kataloniese volksman gearresteer

Die man wat etlike jare gelede uit Spanje gevlug het nadat hy die deelstaat Katalonië onafhanklik verklaar het, is vier jaar later gearresteer. Carles Puigdemont, wat die leier was in…

Eiendom: Sjinese reus stort in duie

Die Sjinese ekonomie is onder geweldige druk nadat bekend gemaak is dat die land se tweede grootste eiendom ontwikkelaar maatskappy in ernstige finansiële moeilikheid beland het met ʼn totale skuldlas…

Staatsamptenare kry top vergoeding

Daar is sowat 1,29 miljoen werknemers in die nasionale en provinsiale regerings van Suid-Afrika wat nagenoeg R567 miljard vergoeding gekry het in die finansiële boekjaar van 2019. Die inligting is…

SA gaan al verder agteruit

Suid-Afrika gaan al verder agteruit en die grootste probleem vir die algemene inwoners is die feit dat munisipale dienste nie gelewer word met die belastings wat inwoners betaal nie. Slegs…

Toergids gedood deur olifant

ʼn Toergids van sowat 50 jarige ouderdom, is dood nadat hy deur ʼn verwoede olifant aangeval is terwyl hy besoekers begelei het in ʼn natuur reservaat. Die voorval het by…

Die geheime van Digital Vibes onopgelos

Digital Vibes is die maatskappy waarvan die eienaars Tahera Mather, glo ʼn skakeling het met die voormalige Minister van Gesondheid, ene Zweli Mkhize. Mather is glo ʼn deler in die…

Waar is Jacob nou?

Die Jacob Zuma Stigting het belangstellendes in die duister gehou oor die voormalige ANC president se bewegings nadat hy die hospitaal verlaat het. Die naweek is berig dat Zuma die…

Lewensbrood

Josua 8 27   Net die vee en die buit van daardie stad het die Israeliete vir hulle buitgemaak, volgens die woord van die Here wat Hy Josua beveel het. 28   Toe het Josua…

Motor rubriek – Citroen C3 1,2T Shine AT

Gedurende 2020 is daar berig oor die C3 en sedertdien het dit van krag tot krag gegaan en dit laat dit deeglik geld in die B-segment van die motorwêreld waar…