Olimpiese naelloper gelukkig in Pole

In ʼn reeks dramatiese gebeure die afgelope week, het Krystsina Tsimanouskaya, in Pole aangekom nadat sy deur die Belarus span by die Spele gekritiseer het en hulle haar wou forseer om per vliegtuig terug te keer na Belarus.

Sy het per geleentheid gesê sys al nie veilig voel as sy terugkeer na Belarus nie, en het daarna asiel verkry by die Poolse ambasade in Tokio, vanwaar sy later vertrek het na Pole.

Sy het later aan die media in Pole gesê sy is dankbaar en baie gelukkig in Pole, en voel veilig om nie afgedreig te word nie.

Sy het ook by geleentheid gesê sy voel nie veilig in Tokio nie want daar is te veel mense van Belarus wat haar onrustig laat voel, en is baie dankbaar om in Pole te wees.

Met haar eerste media konferensie in Pole, het sy gesê sy is verlig om in Pole te wees en om “in veiligheid” te lewe.