MultiChoice kry reuse belasting aanslag

Die MultiChoice Groep Bpk is beveel deur die Nigeriese Tribunaal om die dispuut bedrag van R65 miljard belasting aanslag te betaal.

Dit is die jongste finansiële krisis wat die Suid-Afrikaanse maatskappy in die gesig staar, en wat kan lei tot massiewe omwentelinge in die TV bedryf.

Die aandele in die groot betaal-kanaal TV nadat die Nigeriese Federale Binnelandse Belasting Diens die boete opgelê het, met 8% gedaal het op die Johannesburg Aandelebeurs tot sy laagste vlak in bykans een jaar.

MultiChoice betwis natuurlik die massiewe bedrag en reken die verskuldigde bedrag is veel minder, en gaan glo Voort om met die owerheid te onderhandel.

Die TV reus opereer die DSTV stelsel ook as satelliet TV voorsiener regoor die Sub-Sahara Afrika gebied, wat van hom ʼn ekonomiese reus in die uitsaaibedryf gemaak het.