Daily Archives: August 30, 2021

Kaart kloon misdadiger kry lang tronkstraf

ʼn Man wat bestempel is as ʼn bankkaart kopieerder (kloon) en uitgevang is, het in die Bellville Spesialiste Handel Misdaad Hof, 20 jaar tronkstraf gekry. Hy is op aanklag van…

ANC in erge finansiële krisis

Die regerende party van Suid-Afrika is in ernstige finansiële probleme, en die afgelope week het sy permanente personeel betoog in Johannesburg omdat hulle salarisse nie betaal word nie. Die waarnemende…

Nuwe wet kom oor haatspraak

Die Suid-Afrikaanse parlement se portefeulje komitee oor justisie en korrektiewe dienste het gevra vir openbare kommentaar oor die opgedateerde Voorkoming van Haatspraak en Haat misdaad. Die wetsontwerp wat beoog word,…

Mbalula verleng grasie met lisensies

Die Minister van Vervoer, Fikile Mbalula, het sy Departement se onvermoë bevestig toe hy die afgelope naweek aangekondig het dat die grasie tydperk om motorvoertuig lisensie wat verval het, te…

Motor rubriek – Jaguar E-Pace 300 Sport AWD

Van toeka se tyd af was ‘n Jaguar nog altyd een van my gunsteling voertuie op die pad – sou darem graag ‘n ouer weergawe E-Type in my motorhuis wou…

Lewensbrood

Josua 7 8   Ag Here, wat sal ek sê nadat Israel vir sy vyande die rug gegee het? 9   En as die Kanaäniete en al die inwoners van die land…

Biden moet vervang word

Die Amerikaanse Verteenwoordiger Madison Cawthorn wat ʼn stewige ondersteuner in die Republikeinse Party is, het ʼn ernstige beroep gedoen op die Visepresident, Kamala Harris, om die 25ste Amendament te gebruik…

Gaan Biden sy woord hou?

Die Amerikaanse president, Joe Biden, kon nie daarin slaag om die sperdatum vir bevryding van mense in Afghanistan te verskuif nie, en het onderneem om voor of op 31 Augustus…

Nigerië: Dosyne ontvoerde kinders vrygelaat

Die gewapende ontvoerders in Nigerië het die oorblywende aantal jong kinders wat in aanhouding was, onverwags vrygelaat. Die Islamitiese ontvoerders het volgens die regering se woordvoerder meer as 100 kinders…

Mianmar weermag dood honderde mense

Na sewe maande van diktatorskap deur Weermag offisiere in Mianmar, het die veiligheidsmagte meer as ʼn 1,000 mense om die lewe gebring in ʼn roekelose poging om beheer te behou…

Virus kan lang nagevolge veroorsaak

Pasiënte wat gehospitaliseer was, of tuis vir erge siekte toestand gebly het weens infeksie deur die koronavirus, kan tot meer as ʼn jaar sukkel om die simptome afgeskud te kry….

Dokters verlaat Suid-Afrika

Die regering se nasionale Gesondheidsplan is die hoofrede waarom ʼn aansienlike aantal dokters en ander gesondheidswerkers van plan is om die land te verlaat. Die beoogde nuwe Gesondheidsplan se stelsel…

Kaboel terroriste dood VSA soldate

Die aanval op Amerikaanse soldate wat diens verrig het by die lughawe ingang van Kaboel, het die lewens van minstens 13 mense geëis. Die twee ontploffings het ʼn totaal van…

Pole bou heining teen immigrante

Die Poolse Minister van Verdediging, Marius Blaszczak sê Pole gaan ook ʼn 3 meter hoë staal heining oprig op die grens met Belarus om die onwettige immigrante weg te hou…