Daily Archives: August 13, 2021

SA Virus status

Die twyfelagtige gegewens van die koronavirus status in Suid-Afrika is sodanig dat dit aanvaar kan word dat die volledige besonderhede nie noodwendig korrek is nie. Die vermoede bestaan by wetenskaplikes…

Min nuwe werksgeleenthede in SA

Die moontlikheid van meer nuwe werksgeleenthede word al minder, en ekonome voorsien geen aansienlike verbetering vir die volgende ses maande nie. Sowat 1,5 miljoen werkgeleenthede het in 2020 verlore geraak,…

Neo-rassisme en akademiese bedrog

ʼn Onlangse boekbekendstelling lyk op die oog af min aandag te trek. Deels weens beheptheid met Covid, deels omdat die Zuma-staatsgreep drama die nuus oorheers het. Die boek van Sizwe…

Alle plaasaanvalle moet gelyk geag word

Vanjaar was daar – volgens TLU SA se Insidente Register oor plaasaanvalle en -moorde*– reeds 153 aanvalle op plase wat tot die dood van 25 mense gelei het. Maar die…

Eskom se skade beloop miljarde

Die ontploffing wat by die Medupi kragstasie veroorsaak is deur verkeerde prosedures te volg met onderhoud wat gedoen moes word, gaan Eskom baie geld uit die sak jaag. Deskundiges wys…

Die Covid pandemie stop nie

Professionele diens organisasies het die afgelope week vooruitsigte gestel van wat in Suid-Afrika te wagte kan wees as die derde pandemie aan die verdwyn is in Septembermaand. Volgens die vooruit…

Rykes vlug uit SA

Die verlies aan welgestelde belastingbetalers word ʼn toenemende probleem vir Suid-Afrika se Ontvanger van Inkomste en die ANC regering. Die neiging van groot belastingpligtiges om hulle te onttrek uit die…

Die onreg van Eskom krag

Die nuutverkose burgemeester van Johannesburg, Jolidee Matongo, sê dat die stad maandeliks sowat R1 miljard aan Eskom moet betaal vir krag wat op onwettige wyse gebruik word. Die onwettige verbruik…

Lewensbrood

Josua 6 12  En Josua het die môre vroeg klaargemaak, en die priesters het die ark van die Here gedra; 13  en die sewe priesters wat die sewe ramshorings gedra het, het voor…

Poolse koalisie stort dalk in duie

Die konserwatiewe koalisie regering in Pole is op die rant van uitmekaar val nadat die Eerste Minister, Mateusz Morawiecki, een van sy minister verdryf het. Die Premier en sy minister…

Belarus beskuldig van onwettige immigrante verskuiwing

Die Europese Unie se lidlande beskuldig die regering van Belarus dat hulle immigrante in hulle land aanmoedig om oor die grens na buurlande te vertrek. Belarus se optrede is skynbaar…

Hewige aardbewing tref Filippyne

Die middelpunt van ʼn hewige aardbewing was in die see op die diepte van 65 km, en tientalle naskokke het paniek veroorsaak by inwoners van die Filippyne. Die episentra was…

Moskou lê nog klagtes teen Navalny

Die kritikus van die Kremlin, Alexei Navalny, staar nou nog kriminele klagtes in die gesig dat hy glo besig was om ʼn organisasie te vestig wat Russiese inwoners aanhits om…

Brasilië president kry heftige teenstand

President Jair Bolsonaro van Brasilië het vroeër gedreig dat hy nie die komende verkiesing se uitslag sal aanvaar nie weens die moontlikheid van verkiesings bedrog wat moontlik is met die…

Turkye: Nog brande en nou oorstromings

Die nasionale uitsaaidiens van Turkye sê een persoon is dood aan ʼn hartaanval in die Bartin provinsie en nood-werkers is aan soek na vermiste mense wat deur ongekende vloede veroorsaak…

Taliban verstewig magsbasisse

Die Taliban het sy greep op die platteland en in verskeie groot stede van Afghanistan verstewig en telkens die stryd teen die regeringsmagte oorheers, en in die proses meer grondgebied…