Monthly Archives: August 2021

Staat Veiligheid Agentskap kry waarskuwing

Die Staat Veiligheid Agentskap is gewaarsku om nie inligting te lek na die media nie, en waar dit wel plaasvind sal die skuldiges ernstige gevolge in die gesig staar. Volgens…

SA die tweede gevaarlikste land

Studie wat gedoen is, toon dat Suid-Afrika die tweede gevaarlikste land is wanneer dit kom by gewelddadige moorde met ë vuurwapen. Volgens die syfers wat gegee is en in berekening…

Minderhede

Dit was een van Suid-Afrika se sterk volksleiers wat die wysheid oorgedra het aan die volk in sy waarskuwing oor die politieke toekoms van die land: ʼn Klein minderheid Westerlinge…

Miljoene Rand betaal aan geskorste werkers

Die regering het klaarblyklik eers in die onlangse verlede besef dat die miljoene Rand wat maandeliks uitbetaal word aan geskorste werkers wat tuis sit en niks doen, tot ʼn einde…

Brandstof ietwat goedkoper

Die maand-einde besonderhede van die Sentrale Energie Fonds wys dat ʼn oor verhaling in die brandstof pryse nou aangepas word sodat ʼn geringe vermindering in die prys sal wees vir…

Lewensbrood

Josua 7 11   Israel het gesondig en het ook my verbond oortree wat Ek hulle opgelê het, en ook geneem van die bangoed en ook gesteel en dit selfs heimlik by hulle…

Wie gaan Zuma se hofsake betaal?

Die debat is nog nie klaar gevoer oor wie vir Jacob Zuma se hofsake gaan betaal, wat die een na die ander begin is om sodoende uit die tronk te…

Blydskap oor Blou Tuna visse

Na meer as vyf dekades van afwesigheid van die blou-vin tuna vis in die nabyheid van die Denemarke seegebied, is daar vanjaar weer van die visse opgemerk. Gedurende die afgelope…

Sjina stel nuwe reëls vir internet

Kuberkrakers en spioenasie is klaarblyklik van die redes waarom die kommunistiese regering in Sjina besluit het om veel strenger reels neer te lê vir die gebruik van selfone en internet….

Een ton dwelms saam met piesangs

Wat beskou is as die grootste besending dwelmmiddels wat nog ooit in die klein Balkan staat Montenegro gevind is, is deur beamptes gevind tussen ʼn besending piesangs. Net meer as…

Malaria entstof nou werklikheid

Die vervaardigers van die Covid-19 entstof is van plan om Afrika se vermoë om entstof te vervaardig, ʼn hupstoot te gee. BioNTech se tegniek om entstof te vervaardig kan moontlik…

Lofwaardige Mosambiek boomplant projek

Die Minister van Omgewingsake in Mosambiek sê dat 827,547 saailinge van gewone en ook van eksotiese spesies bome geplant is regoor die land. Die boomplant projek is oor ʼn tydperk…

VSA se langste man oorlede

Die man wat gebore is in die Oos-Europese land Oekraine, wat hom in Amerika gevestig het, was allerweë beskou as die wêreld se langste mens, maar is ten minste die…

Kernwapens: Sjina eersdaags verby Rusland

Tot hede was Rusland nog altyd een van die groot wapen krag-reuse van die wêreld, en is steeds op die boonste sport van elektroniese toerusting en kernwapen vervaardiging. Ontleders het…

Kaart kloon misdadiger kry lang tronkstraf

ʼn Man wat bestempel is as ʼn bankkaart kopieerder (kloon) en uitgevang is, het in die Bellville Spesialiste Handel Misdaad Hof, 20 jaar tronkstraf gekry. Hy is op aanklag van…

ANC in erge finansiële krisis

Die regerende party van Suid-Afrika is in ernstige finansiële probleme, en die afgelope week het sy permanente personeel betoog in Johannesburg omdat hulle salarisse nie betaal word nie. Die waarnemende…

Nuwe wet kom oor haatspraak

Die Suid-Afrikaanse parlement se portefeulje komitee oor justisie en korrektiewe dienste het gevra vir openbare kommentaar oor die opgedateerde Voorkoming van Haatspraak en Haat misdaad. Die wetsontwerp wat beoog word,…

Mbalula verleng grasie met lisensies

Die Minister van Vervoer, Fikile Mbalula, het sy Departement se onvermoë bevestig toe hy die afgelope naweek aangekondig het dat die grasie tydperk om motorvoertuig lisensie wat verval het, te…

Motor rubriek – Jaguar E-Pace 300 Sport AWD

Van toeka se tyd af was ‘n Jaguar nog altyd een van my gunsteling voertuie op die pad – sou darem graag ‘n ouer weergawe E-Type in my motorhuis wou…

Lewensbrood

Josua 7 8   Ag Here, wat sal ek sê nadat Israel vir sy vyande die rug gegee het? 9   En as die Kanaäniete en al die inwoners van die land…

Biden moet vervang word

Die Amerikaanse Verteenwoordiger Madison Cawthorn wat ʼn stewige ondersteuner in die Republikeinse Party is, het ʼn ernstige beroep gedoen op die Visepresident, Kamala Harris, om die 25ste Amendament te gebruik…

Gaan Biden sy woord hou?

Die Amerikaanse president, Joe Biden, kon nie daarin slaag om die sperdatum vir bevryding van mense in Afghanistan te verskuif nie, en het onderneem om voor of op 31 Augustus…

Nigerië: Dosyne ontvoerde kinders vrygelaat

Die gewapende ontvoerders in Nigerië het die oorblywende aantal jong kinders wat in aanhouding was, onverwags vrygelaat. Die Islamitiese ontvoerders het volgens die regering se woordvoerder meer as 100 kinders…

Mianmar weermag dood honderde mense

Na sewe maande van diktatorskap deur Weermag offisiere in Mianmar, het die veiligheidsmagte meer as ʼn 1,000 mense om die lewe gebring in ʼn roekelose poging om beheer te behou…

Virus kan lang nagevolge veroorsaak

Pasiënte wat gehospitaliseer was, of tuis vir erge siekte toestand gebly het weens infeksie deur die koronavirus, kan tot meer as ʼn jaar sukkel om die simptome afgeskud te kry….

Dokters verlaat Suid-Afrika

Die regering se nasionale Gesondheidsplan is die hoofrede waarom ʼn aansienlike aantal dokters en ander gesondheidswerkers van plan is om die land te verlaat. Die beoogde nuwe Gesondheidsplan se stelsel…

Kaboel terroriste dood VSA soldate

Die aanval op Amerikaanse soldate wat diens verrig het by die lughawe ingang van Kaboel, het die lewens van minstens 13 mense geëis. Die twee ontploffings het ʼn totaal van…

Pole bou heining teen immigrante

Die Poolse Minister van Verdediging, Marius Blaszczak sê Pole gaan ook ʼn 3 meter hoë staal heining oprig op die grens met Belarus om die onwettige immigrante weg te hou…

Woolworths wil Checkers teenstaan

Die goeie resultate wat Woolworths die afgelope 12 maande getoon het, is waarskynlik die rede waarom daar ʼn gedagte ontstaan het om die snelle uitbreiding van Checkers te stuit. Die…

Salaris dispuut na Grondwethof

Die maandelange stryd tussen die openbare dienste sektor met die vakbonde as alliansie vennote teenoor die regering kon nie besleg word nie, en word nou verder gevoer in die Grondwethof….

MultiChoice kry reuse belasting aanslag

Die MultiChoice Groep Bpk is beveel deur die Nigeriese Tribunaal om die dispuut bedrag van R65 miljard belasting aanslag te betaal. Dit is die jongste finansiële krisis wat die Suid-Afrikaanse…

Verstaan die argitektuur van oglokrasieë oligargie

Meeste mense verkeer onder ʼn grondliggende wanbegrip. Daarom is – uit oogpunt van die maghebbers en hul steunbasis – die nuwe SA wesentlik ʼn sukses, wel met enkele slaggate hier…

Weer na hof oor alkohol verkope

Die “South African Liquor Brandowners Association” (Salba) het die voorstel verwerp dat Covid-19 inenting die norm moet wees om alkoholiese drank te mag koop. Die Salba sê so ʼn maatreël…

Werkloosheid weens ANC beleid

Die kwartaallikse arbeidsmagopname van Statistiek SA wys die potensiële arbeidsmag in Suid-Afrika het in die afgelope dertien jaar met ongeveer agt miljoen mense toegeneem, maar mense met werk het in…

Kulula vlugte hervat eersdaags

Die Comair Lugredery het bekendgemaak dat hy in proses is om die vlugte van Kulula te hervat op 1 September vanjaar, nadat die afdeling reeds vir ʼn geruime tyd nie…

Lewensbrood

Josua 7 6    Toe het Josua sy klere geskeur en met sy aangesig op die grond geval voor die ark van die Here, tot die aand toe, hy en die oudstes…

Biden infrastruktuur ontwikkeling goedgekeur

Die parlementariërs van die Amerikaanse Demokratiese Party het met ʼn meerderheid van stemme in die Huis van Verteenwoordigers, president Joe Biden se multi-triljoen dollar infrastruktuur verbeterings plan goedgekeur. Biden het…

Algerië en Marokko- spanning loop op

Die twee state van Noord-Afrika wat dekades lank in ʼn dispuut vasgevang is, se wedersydse betrekkinge het die week verder versuur, en Algerië dreig om diplomatieke bande te beëindig met…

VSA hof beslis teen Biden beleid

Die beleid wat deur Donald Trump as president toegepas het rakende immigrasie, kan nie omgekeer word soos wat die nuwe president, Joe Biden, wou toepas nie. Die Amerikaanse Hooggeregshof het…

Taliban leuens kom na vore

Die Europese Unie se twyfel oor die egtheid van die Taliban is die afgelope week as korrek beskou nadat berigte van gruwelike diskriminasie en brutaliteit deur Taliban lede openbaar is….

Duitse sosialiste neem voortou

Die gematigde linkse Sosiaal Demokrate Party van Duitsland het volgens die nuutste peilings, die voortou geneem met die meerderheid steun vir die komende verkiesing. Die bevinding is gemaak deur een…

Duitsland benodig duisende werkers

Europa se land met die magtigste ekonomie, en wat nou reeds vir etlike dekades sonder enige buitelandse skuld sit, se bevolking is aan die verouder, en dit beteken dat namate…

Virus: Frankryk keur derde enting goed

Die jongste neiging in Westerse lande, om ook ʼn derde inenting te doen nadat die eerste twee gedoen is, word deur die Wêreld Gesondheid Organisasie (WGO) as onnodig beskou solank…

SA Virus status

Statistiek vir die 24 uur tydperk 25 Augustus 2021, en tot benadering aangedui: Totale aantal toetse gedoen: 16,1 miljoen Totale aantal positief :                 2,72 miljoen  Totale aantal reeds herstel:         …

Die Bybel in Afrikaans – 27 Augustus 1933

Sekerlik ons volk se belangrikste erfenis: want sonder God is alles tevergeefs. Jan van Riebeeck kom aan wal met die State vertaling, wat in die huise, op die trekpad en…

Werkloosheid op nuwe rekord vlak

 Terwyl naamsverandering en oneffektiewe polisiediens die land se deurmekaar besigheid nog verder in chaos dompel, het die jongste skok syfers oor werkloosheid SA getref. In die jongste Kwartaal Arbeidsmag Opname…

Uit my Kuierkombuis

Alhoewel suurlemoene eintlik as ‘n sitrus vrug met die winter geassosieer word,  kry ons deesdae reg deur die jaar suurlemoene.  Dit gee altyd ‘n geurigheid aan sekere geregte. Die volgende…

Virus: Wêreld status op 23 Augustus

In die wêreld is daar 212 miljoen bevestigde gevalle van koronavirus infeksie. Dit sluit 4,4 miljoen sterfgevalle in soos deur die Wêreld Gesondheid Organisasie (WGO) bekendgemaak is. Tot hede is…

Eskom se groen energie gekelder

Die ANC se Minister van Energie sê dat Suid-Afrika nie sal afstand doen van steenkool kragstasies nie om dat dit nie ter ondersteuning van die ontwikkeling in die land sal…

Meer werkloses as werkers

Suid-Afrika se werkloosheid vlak is van die grootste in die wêreld van meer as 80 lande wat vergelyk is met mekaar deur Bloomberg. Met ʼn 34% werkloosheid gedurende die tweede…