Volkseie-arbeid vs vreemde arbeid

Dit blyk dat onse mense nog steeds nie kan wegkom van die gebruik van volksvreemde arbeid nie. Die illusie dat sulke arbeid goedkoop is, is vele kere as ‘n mite bewys. Daar is weinig huis- en tuin werkers wat die integriteit het om nie van sy eienaars te steel nie.  Daardie kruidenierskas wat so vol suiker, koffie, tee en blikkieskos is, is eenvoudig ‘n te groot versoeking vir huis hulpe. Die mense beskou hul werkgewers as ryk of dan welgesteld en dit wat geneem word, hetsy suiker, koffie, rys ensovoorts, sal nie ‘n verskil maak aan mevrou se sak nie. Tel egter daardie items op oor ‘n tydperk van ‘n jaar en jy staan verbaas dat daar 5 kg suiker, 3 kg Rys, 2 kg meel, byna ‘n blik vol koffie  “verdwyn”  het in die tydperk. Dan word daar nie eers gepraat van klere, eetgerei, geld wat rondlê nie. Gereedskap in die motorhuis is net so  aantreklike items wat voete kry.  As ons te lui (sleg) is om self te werk,  hoekom nie kyk na ‘n volksgenoot wat dalk bereid is om sulke “vernederende” werk te doen net om kos op die tafel te kry.

Jannie Arbeid adel