Terroriste aanval in Oostenryk

Duitse veiligheidsmagte sê ʼn aanval is uitgevoer op die woonhuise van Duitse en Kosovo mense wat in Wene, Oostenryk woon.

Die Duitse polisie het die woonplekke van twee verdagtes wat in Duitsland woon, deursoek wat verbind word aan ʼn terreur aanval in Wene gedurende 2020.

Die Duitse Federale Vervolgingsgesag se kantoor sê die twee verdagtes het waarskynlik inligting oor die aanval in Wene, en was reeds voor die aanval bewus van wat gaan gebeur.

Dit is nie bekend wat die gevolge van die aanval op slagoffers het nie, maar die polisie in Oostenryk werk saam met Duitse ondersoekers om die aanvallers op te spoor.

Ingeligte bronne sê die terroriste wat in lande soos Duitsland woon is as gevolg van Bondskanselier Angela Merkel se vroeëre beleid om die land se deure oop te hou vir onwettige immigrante wat die land mag binnekom sonder deeglike immigrasie prosedures te volg.