Sjina vonnis miljardêr met tronkstraf

Sun Dawu, ʼn landbou magnaat in Sjina, en iemand wat nie huiwer om die kommunistiese regering te kritiseer nie, het in ʼn grond dispuut met die regering beland wat ʼn staatsbedryf mededinger vir hom is.

Sy regsverteenwoordigers het geargumenteer in die hof dat die verhoor onregverdig is, veral oor dit uitgerek is, en in geheimhouding plaasgevind het.

As bekende kritikus van die regering vir byna twee dekades het die miljardêr egter die veranderings is die “provokasie moeilikheid” na twee weke se verhoor, erg beleef.

Die regters in Gaobeidian, naby Beijing sê dat Sun Dawu is skuldig bevind agter geslote deure oor ʼn reeks misdade wat hom meer as $840,000 aan boetes gekos het, end at hy ook tronkstraf opgelê word.

Benewens sy manier om gedurig provokasie te veroorsaak, argumente met die owerheid uit te lok, is hy ook aanvallend op die staat se organisasies/

Die polisie het hom saam met sowat 20 ander mense gearresteer omdat hulle almal betrokke is by die grond dispuut wat met die regering verklaar is.

Die regering sê die hofgeding was nodig, en die vonnis van 18 jaar tronkstraf is geldig, want die miljardêr is ʼn moeilikheidmaker.