Nuusflitse

Uit die Olimpiese Spele

ʼn Gimnas wat gereken is as die VSA se heel beste, wat 4 keer in vorige Sprele Goud gewen het, het onttrek omdat sy haar Geestesgesondheid wil nagana. Daarmee het sy haar span in die steek gelaat, meen sport kommentators.

Die deelnemer wat die jongste is by vanjaar se Sprele, afkomstig uit SA het tydens haar oefeninge die dag voor deelname geval en is so beset dat sy moes onttrek.

ʼn 24 Jarige man, wat weens ʼn ongeluk so beseer was dat geneeskundiges gesê het hy sal nooit weer kan loop of staan nie, het Goud gewen deur vanjaar se branderplank ryery in die see los hand te wen.

Sowat 100 mense wat op een of ander wyse by die Spele betrokke is, en in die Olimpiese Dorp is, het infeksie opgedoen van die koronavirus, terwyl meer as 50% van Tokio se inwoners gevra het dat die Spele nie moet plaasvind nie.