Daily Archives: July 30, 2021

Maatskaplike hulp verhoog aansienlik

Die aankondiging van die ANC regering dat die hulpverlening op maatskaplike gebied moontlik gemaak is, word toegeskryf aan die verbeterde belasting invorderings wat gemaak kon word. Die invorderings wat glo…

Transnet hawes in kaping vasgevang

Die belangrikste Transnet hawens is deur kuberkrakers gekaap en het die land se invoer en uitvoer tot stilstand gedwing, en moet gebruik gemaak word van Mosambiek hawens wat die koste…

SA Soldate na Mosambiek

Die ANC regering, onder leiding van president Cyril Ramaphosa, het die parlement ingelig dat sowat 1,500 Suid-Afrikaanse troepe na Mosambiek gestuur word om behulpsaam te wees met die bestryding van…

Hospitale ervaar stygings in aanvraag

Terwyl die regering die aankondiging gemaak het dat teruggekeer word na Vlak 3 van due grendel tyd teen die koronavirus pandemie, is hospitale oorvol, en styg die vraag na toelatings…

Warmer weer verwag vir week

Die weerkundiges voorspel dat die warm weer wat Donderdag op dele van die land ingevloei het, sal uitbrei in die komende dae na ander dele van die land. Die erge…

Openbare Beskermer wen hofsaak

Die omstrede Suid-Afrikaanse Openbare Beskermer, Busisiwe Mkhwebane, het nou geëis dat die Nasionale Vergadering die ondersoek na haar staak waarin bepaal sou word of sy wel bevoeg is om die…

Lewensbrood

Josua 5 5  Want die hele volk wat uitgetrek het, was besnede; maar die hele volk wat op pad in die woestyn gebore is, op hulle trek uit Egipte, het…

VSA diplomate besoek ook Indië

Die Amerikaanse Minister van Buitelandse Sake en ander senior diplomate het die afgelope week besoek afgelê in die Ooste, waar hoogs vertroulik met Indië gesprek gevoer sal word oor sake…

Drie reuse maak miljarde wins

Die groot Amerikaanse reuse, Microsoft Google en Apple se groter instansie, Alphabet het ʼn oplewing ervaar en die resultaat word deels aangebied teen die koronavirus pandemie. Die groot tegnologiese instansies…

Onwettige goud myners bring spanning

Die onwettige goud delwerye het nie net groot omgewings skade in Colombia, Suid-Amerika, veroorsaak nie, maar ook spanning gebring na ʼn gebied wat eens as die vreedsaamste in die land…

Biden ontvang Belarus opposisieleier

Die Amerikaanse president, Joe Biden, het die politieke opposisieleier van Belarus, Sviatlana Tsikhanouskaya, in Washington ontvang vir dringende gesprek oor die land se toekoms. Sy het sonder huiwering haar uitgespreek…

Sjina vonnis miljardêr met tronkstraf

Sun Dawu, ʼn landbou magnaat in Sjina, en iemand wat nie huiwer om die kommunistiese regering te kritiseer nie, het in ʼn grond dispuut met die regering beland wat ʼn…

Nuusflitse

Uit die Olimpiese Spele ʼn Gimnas wat gereken is as die VSA se heel beste, wat 4 keer in vorige Sprele Goud gewen het, het onttrek omdat sy haar Geestesgesondheid…

Droogte en winde laat Griekeland brand

Uitermatige sterk winde het groot veld- en bosbrande veroorsaak en alarm is gemaak om inwoners te waarsku om gereed te wees om opvolg instruksies na te kom as die brande…